BoBaas Vleis Produkte

BoBaas Vleis Produkte BoBaas Vleis Produkte is n trotse Namibiese maatskappy gelee in Otjiwarongo. Ons spesialiseer in topgehalte egte Vleis Produkte.

Ons bied n verskeidenheid beessnitte, skaap produkte, wild soorte, hoender en vis aan.

Handgemaak met trots deur BoBaas Vleis Produkte in Otjiwarongo! Kontak ons op 081 408 6111 en maak seker jy mis nie uit ...
06/03/2023

Handgemaak met trots deur BoBaas Vleis Produkte in Otjiwarongo!

Kontak ons op 081 408 6111 en maak seker jy mis nie uit nie!!

21/11/2022

😎 Trots Afrikaans!! 😎

☃️ Dis Kersfees by BoBaas! ☃️🎄 Met Kerstyd vlak op ons hakke, is dit nou juis die tyd vir kompetisies en besparing en di...
14/11/2022

☃️ Dis Kersfees by BoBaas! ☃️

🎄 Met Kerstyd vlak op ons hakke, is dit nou juis die tyd vir kompetisies en besparing en die BoBaas-Span is reg vir die feestyd!! 🎄

🎁 Plaas vandag nog jou bestelling vir die feesseisoen en maak seker jou vrieskaste is stampvol vir al die vriende, familie en kuiergaste!! 🎁

🔥 Kraak vars en tuisgemaak - beter gaan jy nie somer kry nie!! 🔥

Address

Otjiwarongo

Telephone

+264814086111

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BoBaas Vleis Produkte posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to BoBaas Vleis Produkte:

Share