Stofpad plasie

Stofpad plasie Ons lewe begin waar die teerpad eindig �

Ons kry n oproep net na 17h00 wat se Bella ons dragtige melkbok is nie op kraal nie. By die huis aangekom is Mila en Mos...
26/05/2026

Ons kry n oproep net na 17h00 wat se Bella ons dragtige melkbok is nie op kraal nie. By die huis aangekom is Mila en Moses reeds in die veld. Ek en Tobie bewapen ons met flitsligte en n verkyker. En daar vind ons haar in n rivierloop met die 2 kosbare ram lammers. Welkom by ons op Stofpad.

Welkom White Lady en Snow White op Stofpad. Met ons wit ram behoort ons mooi wit / swart lammers te kry.
24/05/2026

Welkom White Lady en Snow White op Stofpad. Met ons wit ram behoort ons mooi wit / swart lammers te kry.

Daar groet Skimmel ons op n Saterdag oggend. Welkom mooies.
23/05/2026

Daar groet Skimmel ons op n Saterdag oggend. Welkom mooies.

Bullet groei elke dag met spoed. 2 maande oud.  Weet nie of ek hom oor n maand sal kan optel nie.
21/05/2026

Bullet groei elke dag met spoed. 2 maande oud. Weet nie of ek hom oor n maand sal kan optel nie.

So op n Donderdag oggend maak die tweeling hul lang verwagte opwagting. Geseend met n ooitjie en rammetjie, Desert Rose ...
21/05/2026

So op n Donderdag oggend maak die tweeling hul lang verwagte opwagting. Geseend met n ooitjie en rammetjie, Desert Rose en Suidwes. Welkom op Stofpad.
N experiment waarmee ons besig is. Mamma n regte Boerbok ooi en pappa n regte Toggenberg melkbok ram.

Nabas as geskenk uit die rooi Kalahari. Dankie Tobie
17/05/2026

Nabas as geskenk uit die rooi Kalahari. Dankie Tobie

Wat n verjaarsdag geskenk. Welkom op Stofpad mooies
17/05/2026

Wat n verjaarsdag geskenk. Welkom op Stofpad mooies

Wat n lekker verjaarsdag naweek en nuwe lam as geskenk ! Ons kan nie kla nie 🤗🌅
17/05/2026

Wat n lekker verjaarsdag naweek en nuwe lam as geskenk ! Ons kan nie kla nie 🤗🌅

Aan die man wat alles moontlik maak hier op Stofpad - lekker verjaar Boshoffie !!!  🩷😘🩷
17/05/2026

Aan die man wat alles moontlik maak hier op Stofpad - lekker verjaar Boshoffie !!! 🩷😘🩷

Bullet is 2 maande oud … en amper so groot soos sy boeties nou 😵‍💫🤭 ons gaan moet aansoek doen by die staat vir kospakki...
13/05/2026

Bullet is 2 maande oud … en amper so groot soos sy boeties nou 😵‍💫🤭 ons gaan moet aansoek doen by die staat vir kospakkies vir die hond 😅 hy is nie meer floppy nie en begin nou orals hardloop , en sy gunsteling snack is kraalmis 🤢

Hy is n absolute sweetheart en baie gehoorsaam 🩷 😮‍💨

Gelukkige Moedersdag Me Boshoff van jou kids. Ons eie lams ribbetjie
10/05/2026

Gelukkige Moedersdag Me Boshoff van jou kids. Ons eie lams ribbetjie

Address

Uis

Telephone

+264813286474

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stofpad plasie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Stofpad plasie:

Share

Category