Grootlus

Grootlus Ek maak lekkernye vir waneer die lus te Groot raak. Waneer mense my vra hoekom ek lekkernye maak sê ek altyd: "Want dis lekker."

en ek bedoel nie net vir my kliënte nie. Dit bring vir my zoveel geluk om te Sien hoe iets wat ek gemaak het iemand se oë laat ophelder en om die "mmmmm" na daai eerste happie. Maar die lekkerste is waneer die Lus te Groot raak en ek ń oproep kry: "Maak asseblief weer...". Dan krypton ek weer die Kaans om bestandele wat op hulle die nie lekker is nie, in iets beter te verander en klein happies geluk vir my kliënte en myself te verskaf.

Address

Windhoek

Opening Hours

10:00 - 23:45

Telephone

+264813023657

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Grootlus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share