01/03/2026
Vars, ryk en vol geur, ons Moerkoffie Boeretroos is nou op promosie.
Bestel jou 250 g vars gemaalde Moerkoffie en kry ’n 350 ml koffieplunjer gratis daarby.
Perfek vir daardie eerste koppie in die oggend, vir werk toe, of vir ’n rustige koffiemoment by die huis.
Jy betaal slegs $30, asook versendingskoste.
Hierdie aanbod is vir ’n beperkte tyd en terwyl voorraad hou.
Stuur vir ons ’n boodskap of los ’n kommentaar hieronder om joune te bestel. Jou Boeretroos wag.
Call now to connect with business.