06/03/2026
By Kerf Biltong & Braai Deli vat ons biltong ernstig…
Kyk net daai geelvet wat smelt in jou mond.
As jy eers begin eet… stop jy nie weer nie.
Kom kry joune vandag by Kerf!
Jy kry ons winkel reg langs Hennies in Vanderbijlpark,
asook in Vaalpark by die Caltex garage.
En moenie worry nie…
ons het genoeg vir almal!