Food Sock Standerton Central

  • Home
  • Food Sock Standerton Central

Food Sock Standerton Central Tasty meal solutions for everyone:
9 flavours in the range with 3 Gluten Free options. Just add water and cook for a few minutes.

Each food sock feeds 4 people for R 50-00

Die koue is hier!...., kry nou jou Food Sock Chicken Veg Soup en Tradisional Melkkos vir 'n troos met die koue weer. Kon...
04/06/2026

Die koue is hier!...., kry nou jou Food Sock Chicken Veg Soup en Tradisional Melkkos vir 'n troos met die koue weer. Kontak my vir bestellings by 082 824 0760, of kry dit by Makiti Cafe, C&F Gas and Paraffin in Kosmospark of by Ria Adendorff se haarsalon in Meyerville.

Food Sock se nuwe reeks is nou gefokus op Jan Alleman en 7 van die geure is opgradeer met nuwe resepte, speserye en verp...
22/05/2026

Food Sock se nuwe reeks is nou gefokus op Jan Alleman en 7 van die geure is opgradeer met nuwe resepte, speserye en verpakkings. Die nuwe reeks is tans net beskikbaar by my en by Ria Adendorff se haarsalon in Meyerville teen R 60-00 per pak wat genoeg is om 4 volwassenes te voed. Probeer dit gerus, ek kan dit sterk aanbeveel. Die ou reeks is nog steeds beskikbaar by Makiti Cafe en C&F Gas and Paraffin.

Food Sock se Chicken Veg Soup en Tradisionele Melkkos is trooskos vir die koue weer. Kontak my vir bestellings of kry di...
07/05/2026

Food Sock se Chicken Veg Soup en Tradisionele Melkkos is trooskos vir die koue weer. Kontak my vir bestellings of kry dit by Makiti Cafe, C&F Gas and Paraffin in Kosmospark of by Ria Adendorff se haarsalon in Meyerville.

Die advertensie vs "the real deal", dit lyk so bietjie anders maar dit was omtrent  vrek lekker. Kontak my vir bestellin...
15/04/2026

Die advertensie vs "the real deal", dit lyk so bietjie anders maar dit was omtrent vrek lekker. Kontak my vir bestellings vir die sop of enigeen van die ander 12 opsies in die reeks. Dit is ook te koop by Makiti Cafe, C&F Gas and Parrafin of by Ria Adendorff se haarsalon in Meyerville.

Brandstofpryse styg en so ook kospryse, Food Sock is egter nog bekostigbaar met pryse wat wissel van R 50-00 tot R 60-00...
17/03/2026

Brandstofpryse styg en so ook kospryse, Food Sock is egter nog bekostigbaar met pryse wat wissel van R 50-00 tot R 60-00 en een pak voed 4 volwassenes of 6 kinders. Probeer gerus Mac & Cheese of enige van die ander 12 geure in die reeks. Kontak my vir bestellings en gratis aflewerings in die dorp of kry dit by Makiti Cafe, C&F Gas and Parrafin en by Ria Adendorff se haarsalon in Meyerville.

Food Sock is die ideale opsie as jy 'n welsynsprojek in die gemeenskap of by jou Kerk ondersteun of as jy kos wil skenk ...
16/02/2026

Food Sock is die ideale opsie as jy 'n welsynsprojek in die gemeenskap of by jou Kerk ondersteun of as jy kos wil skenk aan iemand wat deur 'n moeilke tyd gaan. Een Food Sock voed vier volwassenes of ses kinders en is heerlik, voedsaam en bekostigbaar met pryse wat wissel tussen R 50-00 en R 60-00. Bestellings kan by my geplaas word op die blad of kontak my by 088240760, dit is ook beskikbaar by Makiti Cafe, C&F Gas and Parrafin en Ria Adendorff se haarsalon in Meyerville.

FOOD SOCKS – VOEDSAAM & BEKOSTIGBAAR VANAF R50 TOT R60 ELK!Voeg net water by en kook vir 30 minute – dis al!Elke pakkie ...
26/01/2026

FOOD SOCKS – VOEDSAAM & BEKOSTIGBAAR VANAF R50 TOT R60 ELK!
Voeg net water by en kook vir 30 minute – dis al!
Elke pakkie voed 4–6 mense. Perfek vir gesinne, studente, pensioenarisse of enige iemand wat lekker wil eet sonder om die bank te breek. Jy kan ook die gebruiksaanwysings volg om die smaaksensasie aan te vul
✅ 13 heerlike geure beskikbaar
✅ Vegan & gluten-vrye opsies beskikbaar
✅ Kontak my by 0828240760 vir bestellings of meer inligting, ek stuur ook per Pudo koerier reg oor SA
✅ Ook beskikbaar by C&F Gas and Paraffin in Kosmospark, Makiti Café, Ekkervalley Trading, Ria Adendorff se haarsalon in Meyerville en Impumelelo Butchery by die Taxi Rank.

Een Food Sock is genoeg om 4 volwassenes of 6 kinders te voed, as  daar oor is bêre dit in die yskas of sommige vries di...
13/01/2026

Een Food Sock is genoeg om 4 volwassenes of 6 kinders te voed, as daar oor is bêre dit in die yskas of sommige vries dit vir latere gebruik. Food Sock is beskikbaar in 13 verskillende geure, probeer dit gerus. Kontak my by 0828240760 vir bestellings of kry dit by Makiti Cafe of Ria Adendorff se haarsalon in Meyerville.

Food Sock se Chicken Breyani is die topverkoper in die reeks van 13 geure. Probeer dit gerus, dit is bekostigbaar, voeds...
06/01/2026

Food Sock se Chicken Breyani is die topverkoper in die reeks van 13 geure. Probeer dit gerus, dit is bekostigbaar, voedsaam en heerlik. Jy kan die inhoud net so voorberei en geniet of jy kan hoender en/of aartappel byvoeg om die volume te verhoog en die smaaksensasie te verbeter. Een Food Sock voed 4 volwassenes, pryse by die verskillende verskaffers in die dorp wissel van R50-00 tot R 60-00. Kontak my vir bestellings by 082 8240760.

Fod Sock is ideaal vir jou werkers se kerspakkies. Een Food Sock voed 4 volwassenes of 6 kinders, dit is voedsaam, heerl...
06/12/2025

Fod Sock is ideaal vir jou werkers se kerspakkies. Een Food Sock voed 4 volwassenes of 6 kinders, dit is voedsaam, heerlik, en bekostigbaar en is geprys vanaf R 50-00 per Food Sock by die verskillende afsetpunte. Kontak my vir bestellings by 0828240760 , dit is ook beskikbaar by Makiti Cafe, Ekkervalley Trading of by Ria Adensdorff se Haarsalon in Meyerville.

Address

52 Caledon Street

2430

Telephone

+27828240760

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Food Sock Standerton Central posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Food Sock Standerton Central:

  • Want your business to be the top-listed Food & Beverage Service?

Share