21/08/2026
๐ค๐ฑ ๐ข๐ป๐ ๐ผ๐ป๐ฑ๐ฒ๐ฟ๐๐๐ฒ๐๐ป ๐ด๐ฟ๐ฎ๐ฎ๐ด ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐บ๐ฒ๐ป๐๐ฒ ๐๐ฎ๐ ๐ผ๐ป๐ ๐ผ๐ป๐ฑ๐ฒ๐ฟ๐๐๐ฒ๐๐ป.
Vandag wil ons graag vir Jaco Spies bedank vir sy jarelange ondersteuning en vertroue in Bonheur Brafords. Dit is vir ons 'n voorreg om te weet dat Bonheur-genetika deel vorm van sy eie kudde, en ons waardeer die vertroue wat hy oor die jare in ons teelprogram geplaas het.
Maar Jaco is ook iemand op wie รณns staatmaak.
As landboukundige by Westfert Kunsmis is hy ons go-to man wanneer dit by kunsmis en kalk kom. Sy kennis, goeie raad en uitstekende diens maak hom iemand wat ons met vertroue kan aanbeveel.
As jy kundige advies oor kunsmis en kalk nodig het, kontak hom gerus:
๐ ๐๐ฎ๐ฐ๐ผ ๐ฆ๐ฝ๐ถ๐ฒ๐ | ๐ช๐ฒ๐๐๐ณ๐ฒ๐ฟ๐
072 524 6816
Dankie Jaco - vir jou ondersteuning, jou vertroue รฉn die diens wat jy aan ons boerdery lewer. Ons waardeer jou opreg! ๐๐๐ฑ