Blom se Kombuis - Sout & Soet

Blom se Kombuis - Sout & Soet Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Blom se Kombuis - Sout & Soet, Food & Drink, Bethlehem.

Ek deel my liefde vir bak en kook met julle 💛

🍴 Werk op bestelling basis
📍 Gebaseer in Jordania, Bethlehem
🎉 Ons doen spyseniering vir enige funksie

👉 Bestel of navraag via WhatsApp: 072 759 2592

Vrugte Koek uit 🙌🏼 😇
07/12/2025

Vrugte Koek uit 🙌🏼 😇

Duisende dankies aan almal vir julle ongelooflike ondersteuning hierdie jaar. Die koekies was ’n reuse sukses — bo ons v...
02/12/2025

Duisende dankies aan almal vir julle ongelooflike ondersteuning hierdie jaar. Die koekies was ’n reuse sukses — bo ons verwagtinge het ons meer as 50 emmers verkoop! Ons het dus ons teiken bereik en daar is geen emmers of bestanddele oor nie. 🙏

Ons neem daarom geen verdere bestellings meer aan vir hierdie jaar nie. Ons hoop om julle volgende jaar weer met liefde te help met heerlike koekies. En nuwe geure soos jul reeds versoek het 🫶🏻

Duisende dankies
Blom se Kombuis - Sout & Soet 🌻

Malva Poeding met vla slegs R60.00Whatsapp vir bestellings: 072 759 2592
02/12/2025

Malva Poeding met vla slegs R60.00

Whatsapp vir bestellings: 072 759 2592

Gevriesde Sout Boks uit vandag 🫶🏻Bestel gerus vir slegs R250.00072 759 2592
02/12/2025

Gevriesde Sout Boks uit vandag 🫶🏻

Bestel gerus vir slegs R250.00

072 759 2592

Bestel vroegtydig jul Platters of Gevriesde Sout Bokse hierdie Desember 🌲🌻Platters begin by R80🌻Gevriesde Sout Bokse R25...
01/12/2025

Bestel vroegtydig jul Platters of Gevriesde Sout Bokse hierdie Desember 🌲

🌻Platters begin by R80
🌻Gevriesde Sout Bokse R250
🌻Melktert R35
🌻Malva Poeding met vla R60

📌Bestellings sluit 13 Desember 2025

Whatsapp vir bestellings: 072 759 2592

Van ons ander bestellings wat ook die week uit is dankie vir almal se ondersteuning 😇🌻
28/11/2025

Van ons ander bestellings wat ook die week uit is dankie vir almal se ondersteuning 😇🌻

So sluit ons 'n besige geseënde Dinsdag af 😇🌻
25/11/2025

So sluit ons 'n besige geseënde Dinsdag af 😇🌻

Sout & Soet Bedefie Bokse uit vandag 😇
24/11/2025

Sout & Soet Bedefie Bokse uit vandag 😇

Bederf jou self bietjie die week 🤗Mini Snack Box (11) slegs R20.00  *Bokse inhoud kan verskil* Whatsapp vir bestellings ...
24/11/2025

Bederf jou self bietjie die week 🤗

Mini Snack Box (11) slegs R20.00

*Bokse inhoud kan verskil*

Whatsapp vir bestellings 072 759 2592

Alle koekie bestellings sluit hierdie week😇 Ek is druk besige om almal se bestellings reg te kry wat al reeds geplaas he...
23/11/2025

Alle koekie bestellings sluit hierdie week😇 Ek is druk besige om almal se bestellings reg te kry wat al reeds geplaas het waardeer almal dankie 🍪

Ons het 'n besige naweek sover gehad - Gevriesde Sout Bokse uit 🙌🏼 😇 Dankie almal van af Ladybrand 🌻
23/11/2025

Ons het 'n besige naweek sover gehad - Gevriesde Sout Bokse uit 🙌🏼 😇

Dankie almal van af Ladybrand 🌻

Address

Bethlehem

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blom se Kombuis - Sout & Soet posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category