Clicky

Fabulous Fudge

Fabulous Fudge I never ate fudge, until my daughter started making this recipe. It is really something to taste.

Operating as usual

Stand a chance to win! Go vote for you'd favourite and share share share!
05/04/2022

Stand a chance to win! Go vote for you'd favourite and share share share!

Loer in by Gift Box Something Different - hulle verkoop nou ook my Milky Bar,  Rolo, Speckled Egg en Turkish Delight, fu...
05/03/2022

Loer in by Gift Box Something Different - hulle verkoop nou ook my Milky Bar, Rolo, Speckled Egg en Turkish Delight, fudge-geure.

Delicious fudge from Fabulous Fudge , plain, rolo, milky bar, Turkish delight and speckled egg flavours available

Het "jy" geweet dat Beantree at Mathmay - Blanco my fudge verkoop? Loer gerus in, hulle het pragtige geskenke en heerlik...
24/02/2022

Het "jy" geweet dat Beantree at Mathmay - Blanco my fudge verkoop? Loer gerus in, hulle het pragtige geskenke en heerlike eetgoed.

Are you aware of the fact that my plain fudge is available at Gift Box Something Different in Loerie Park? Also on the o...
24/02/2022

Are you aware of the fact that my plain fudge is available at Gift Box Something Different in Loerie Park? Also on the other side at Cakes & Bakes. They have the most delicious Bakes and beautiful gifts!

Extremely grateful. God keep sending new businesses and clients. 馃檶
22/01/2022

Extremely grateful. God keep sending new businesses and clients. 馃檶

Farm Made wat onder ander my fudge verkoop, het geskuif. Nou is daar meer as genoeg parkering, yeah! Hulle het heerlike,...
22/12/2021

Farm Made wat onder ander my fudge verkoop, het geskuif. Nou is daar meer as genoeg parkering, yeah! Hulle het heerlike, vars produkte. Heuning, groente, kambucha en vele meer. Loer gerus in by hulle.

We have moved shop..!!

Our new address is:
@Simon's (in store)
Next to Panda
C/o York street & Laing street

Moes net die bakkie koop. S贸 waar, dis die klein goedjies wat saak maak in die lewe. Wees Gese毛nd!
21/12/2021

Moes net die bakkie koop. S贸 waar, dis die klein goedjies wat saak maak in die lewe. Wees Gese毛nd!

Nougat-fudge! Extremely rich & creamy. @woolworths_sa Nougat. Best quality Nougat. #spoilyourself #greatgift #gifting #d...
09/11/2021

Nougat-fudge! Extremely rich & creamy. @woolworths_sa Nougat. Best quality Nougat.
#spoilyourself #greatgift #gifting #dessert 馃槏

Besoek gerus Klein Karoo Kafee & Deli - hulle hou nou Fabulous Fudge aan. Ek wil self nog gaan inloer, klink my dis een ...
30/10/2021

Besoek gerus Klein Karoo Kafee & Deli - hulle hou nou Fabulous Fudge aan. Ek wil self nog gaan inloer, klink my dis een feestelike belewenis.

Super excited en baie dankbaar. Vanaf eerskomende Saterdag, 30 Oktober 2021 sal Fabulous Fudge ook te koop wees by Klein Karoo Kafee & Deli in Uniondale.

Super excited en baie dankbaar. Vanaf eerskomende Saterdag,  30 Oktober 2021 sal Fabulous Fudge ook te koop wees by Klei...
28/10/2021

Super excited en baie dankbaar. Vanaf eerskomende Saterdag, 30 Oktober 2021 sal Fabulous Fudge ook te koop wees by Klein Karoo Kafee & Deli in Uniondale.

Still my personal favourite... Milky Bar-fudge!
03/09/2021

Still my personal favourite... Milky Bar-fudge!

Loer in by Putstop - vol gestock! Wonderlike speel area en lieflike restaurant. Moet asb nie verby ry nie, jy gaan uitmi...
11/08/2021

Loer in by Putstop - vol gestock! Wonderlike speel area en lieflike restaurant. Moet asb nie verby ry nie, jy gaan uitmis. 馃尭

Baie trots en DANKBAAR dat Root nou Fabulous Fudge verkoop. My gunsteling koffie winkel! Love hul Mocha. Wat is j贸u guns...
05/06/2021

Baie trots en DANKBAAR dat Root nou Fabulous Fudge verkoop. My gunsteling koffie winkel! Love hul Mocha. Wat is j贸u gunsteling drankie daar?

Gaan loer gerus in, nie net heuning.... Soveel meer!
27/05/2021

Gaan loer gerus in, nie net heuning.... Soveel meer!

Come get your LOCAL HONEY from us at the corner of York & Langenhoven Street馃悵

17/05/2021
Baie dankie vir almal wat my klein besigheid ondersteun het die week. Meeste van jul het jul Fudge al ontvang. Nog so pa...
29/04/2021

Baie dankie vir almal wat my klein besigheid ondersteun het die week. Meeste van jul het jul Fudge al ontvang. Nog so paar aflewerings m么re, sien jul tussen 10-12.
Onthou my Fudge is ook beskikbaar by:
Bavijaans Padstal
Farm Made h/v York en CJ Langenhovenstrate
Fine Design Interiors
Gift Box Something Different
Hoekwil Country Caf茅
Liqour City - Yorkstraat
Lulu's Youniq Gifts in Oudtshoorn
Mega Meat, Fruit and Veg - Mosselbaai
Pharma-Warehouse Heatherpark
Putstop - Dro毛vlakte pad Stilbaai
Whisk Away Home Industry - Sedgefield
Youniq gifts & accessories - Denneoord

Onthou ook dat ek landwyd met Postnet pakkies stuur.

Lekker naweek almal
Fudge-liefde
Chanelle 馃崿

21/04/2021

Baie dankbaar, twee nuwe besighede bygekry di茅 week. Fabulous Fudge van m么re af beskikbaar by FINE DESIGN Interiors asook van gister af by LIQUOR CITY in Yorkstraat.
Dankie Vader vir U Genade. 馃檶

Lekker afsluiting vir April!Onthou asb om op 'n Maandag te bestel om teen Vrydag te ontvang.
18/04/2021

Lekker afsluiting vir April!
Onthou asb om op 'n Maandag te bestel om teen Vrydag te ontvang.

Hallo al my liewe kli毛nte, ek was bietjie stil, want my pragtige tweeling kleinseuns het bietjie hier gekuier. Ouma het ...
10/04/2021

Hallo al my liewe kli毛nte, ek was bietjie stil, want my pragtige tweeling kleinseuns het bietjie hier gekuier. Ouma het steeds Fudge gekook, maar minder tyd gehad vir adverteer en minder kook tyd, want kleinkinders is kosbaar.

Ek kook steeds weekliks. Lewer steeds Vrydae af in George. Stuur nog pakkies weg met Postnet na ander dele van SA.

Onthou asb om op 'n Maandag bestel.

Lekker naweek almal.
Chanelle 馃崿

Baie opgewonde om te kan s锚 dat ons nou ook by Putstop, oppad na Stilbaai op die Dro毛vlakte pad, te koop is. Loer gerus ...
12/03/2021

Baie opgewonde om te kan s锚 dat ons nou ook by Putstop, oppad na Stilbaai op die Dro毛vlakte pad, te koop is. Loer gerus daar in en koop 'n pakkie of twee. Mooi naweek almal.

Middag alle fudge lovers, ek het bietjie ekstra di茅 week.MarshmallowTurkish DelightMilky BarPlainMintRoloIndien jy belan...
28/01/2021

Middag alle fudge lovers, ek het bietjie ekstra di茅 week.
Marshmallow
Turkish Delight
Milky Bar
Plain
Mint
Rolo
Indien jy belangstel, whatsapp my asap op 0845707313.
Lekker middag
Chanelle 馃崿

07/01/2021

Jou fudge is amazing 馃挄馃挄beste in die weste
(Lekker om sulke feedback te kry) 馃尭

Baie dankie vir elkeen se ondersteuning van my klein besigheid. Waardeer elkeen van julle s贸 baie.
31/12/2020

Baie dankie vir elkeen se ondersteuning van my klein besigheid. Waardeer elkeen van julle s贸 baie.

Dankie vir almal wat my klein besigheid ondersteun. Ek waardeer elkeen van julle. Nog net twee aflewerings vir 2020! DV ...
09/12/2020

Dankie vir almal wat my klein besigheid ondersteun. Ek waardeer elkeen van julle. Nog net twee aflewerings vir 2020! DV di茅 Vrydag en 18de. Onthou asb om op 'n Maandag, op die laatste te bestel om teen Vrydag te ontvang. 馃尭

07/12/2020

(Terugvoer vanaf Klerksdorp)
O my aarde 馃槺馃槺馃槺馃槺
Vir die blou Maandag wat ek gehad het, het hierdie pakkie my hele dag omgedraai.
Hierdie is absoluut die lekkerste fudge wat ek al geeet het. Ek en my man het sommer oppad huistoe al van die fudge begin proe.
Daardie Milky bar is my sterk gunsteling.
Jy mag maar 馃憣馃徎
Jy het helemal my verwagtinge oortref.
Jy sal verseker weer van my hoor.

Baie dankie vir die "feedback".
07/12/2020

Baie dankie vir die "feedback".

NB: Onthou dat ek landwyd aan jou kan stuur. Ons PostNet Southern Africa in Heatherpark lewer puik diens. My ondervindin...
18/11/2020

NB: Onthou dat ek landwyd aan jou kan stuur. Ons PostNet Southern Africa in Heatherpark lewer puik diens. My ondervinding is Kaap toe 99% oornag, res van land 2 dae na gepos.
Bestel gerus, dis 'n lekker geskenk vir jul soettand vriende en vriendinne.
Lekker aand
馃尭馃尭馃尭

12/11/2020
Even if you don't eat fudge, everybody has that ONE FRIEND with a SWEET TOOTH. Fudge is the perfect gift for that friend...
11/11/2020

Even if you don't eat fudge, everybody has that ONE FRIEND with a SWEET TOOTH. Fudge is the perfect gift for that friend!

Another one I can not resist... MILKY BAR!
04/11/2020

Another one I can not resist... MILKY BAR!

One of my personal favourites!! Turkish Delight! 鉂わ笍
04/11/2020

One of my personal favourites!! Turkish Delight! 鉂わ笍

Baie dankbaar! Blessed and ThankfulFabulous Fudge nou ook beskikbaar by Whisk Away in Sedgefield! Fabulous Fudge availab...
28/10/2020

Baie dankbaar! Blessed and Thankful

Fabulous Fudge nou ook beskikbaar by Whisk Away in Sedgefield!

Fabulous Fudge available at Whisk Away in Sedgefield!

Please follow them on Instagram and Facebook. Thank you. Dankie

Chanelle 馃崿

Hoop dit gaan goed met almal?7 pakkies Peanut butter beskikbaar vir Vrydag. 6 pakkies Chocolate-Chilli. (once off vir no...
26/10/2020

Hoop dit gaan goed met almal?
7 pakkies Peanut butter beskikbaar vir Vrydag. 6 pakkies Chocolate-Chilli. (once off vir nou). Ek moes maak vir nuwe tuisnywerheid in Sedgefield.
Whatsapp indien jy belangstel.
0845707313 馃尭

Fabulous Fudge is proud to be featured in Gathered Atelier box TWO. Gathered boxes brings together an array of locally s...
24/10/2020

Fabulous Fudge is proud to be featured in Gathered Atelier box TWO. Gathered boxes brings together an array of locally sourced products from coffee, tea and baked goods. Each box is unique and celebrates businesses along the Garden Route, whether they are big or small. Love local. Buy local. 鉂わ笍

Address

Blanco

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27845707313

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fabulous Fudge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Fabulous Fudge:

Nearby food & beverage services

Comments

Na 'n naweek van harde werk is die heel beste ding om 2 blokkies Fabulous Fudge Amarula tussen jou' original' blokkies te kry die Maandag aand. My Amaroela Fudge bestelling volg eersdaags!
Ek het gisteraand my blokkies goud gaan optel en my Vrydag die 13de het wonderlik verby gevlieg met 'n paar blokkies Fabulous Fudge. Kan geen ander fudge ooit weer kan eet nie!
Thank you for the Delightfully Delicious Fudge Absolutely grateful. 馃挄馃挄馃挄馃挄
So tagged Chloe Riley An Melissa Mc Hardy
Sharlene Fuller invited me to this amazing page 鉂わ笍
I love it! I love it thanks for the speedy delivery all the way to PE i love it its soooo delicious ###
Invited by Ryan Hough
Invited by Ryan Hough
The Best Fudge Ever,Thank you.
I love your fudge!!!
Die heerlikstw fudge ooit! Jy mag maar Chanelle.Sal verseker bemark in die Vriendelike Stad
Stunning full of love the best I've tasted in years Jy het n paar mense hier in misselbaai se naweek soet getoor Dankie daniie