08/11/2025
๐ Wat โn suksesvolle veiling! ๐
Ons is ongelooflik trots en dankbaar om deel te kon wees van hierdie uitmuntende dag. ๐ช
Baie geluk aan al die kopers en verkopers โ julle het dit โn ware sukses gemaak! ๐๐
Dankie aan almal wat bygedra het om die veiling sรณ besonders te maak.
Tot volgende keer! ๐
โ๐ป ๐๐ฟ๐ผ๐ผ๐ ๐๐ฎ๐ป๐ธ๐ถ๐ฒ ๐ฎ๐ฎ๐ป ๐ผ๐ป๐ ๐๐ผ๐ฟ๐ด๐ฒ!
Brocor Auctions wil graag ons opregte waardering uitspreek teenoor al ons borge vir die Brangus Legacy Auction
๐ Date: 6 NOVEMBER 2025
โฐ Time: 11:00 AM
๐ GPS Coordinates:
https://maps.app.goo.gl/vC89PXPktMnfZ6AB7
Julle ondersteuning maak hierdie besondere dag moontlik, en ons waardeer elkeen se bydrae tot die sukses van hierdie geleentheid!
Ons sien daarna uit om almal daar te verwelkom vir โn dag vol gehalte diere en goeie geselskap!