30/08/2026
Women of Wine, 30 September 2026 is om die draai, al is dit nog 'n maand weg. 😄
Maak seker jy bespreek jou en jou vriendinne se plek nou reeds.
Of kom alleen! Ons is 'n hele paar dames wat daarvan hou om nuwe mense te ontmoet.
Ons is by 'n nuwe venue en sien sommer baie uit om by 's Grillhouse hierdie aan te bied.