Carliwil Kaas

Carliwil Kaas Ons is in Brandfort geleë en maak 'n verskeidenheid tuisgemaakte eetgoed en kaas.

Ons kan direk gekontak word vir bestellings en is ook te sien by die Boeremark in Bloemfontein

8 Geure Gouda
Gegeurde roomkaas
Feta
Kaasborde
Halloumi
Gebraaide Halloumi

03/08/2026

Kom geniet 'n heerlike Sondag by die Botanical Garden Market & Trail Run, Sunday 9 August Ontdek unieke kuns, klere, handgemaakte produkte, lekker kos, drankies en nog baie meer. Ons sien jou daar!

Kontak Courtney Smith by 062 898 0935 om meer uit te vind oor hoe jy as 'n stalletjiehouer betrokke kan raak.
Carliwil Kaas

Heelwat nuwe voorraadMet liefde s***e is op die rak by stalletjie 258 by die Langenhoven Mark/Market
26/07/2026

Heelwat nuwe voorraad
Met liefde s***e
is op die rak by stalletjie 258 by die Langenhoven Mark/Market

12/06/2026
Ons is reg vir julle by Villa Avianto - Bloemfontein !
06/06/2026

Ons is reg vir julle by Villa Avianto - Bloemfontein !

29/05/2026

Kom honger na nou Sondag se Botanical Garden Market Sunday, 31 May en kry vir jou van die plaaslik vervaardigde kase by Carliwil Kaas,
Platters ook beskikbaar.

Kom kry Sondag van ons "award-winning" halloumi,  vars gebraai by die mark. Ons het ook weer ons kaasborde met al die an...
28/05/2026

Kom kry Sondag van ons "award-winning" halloumi, vars gebraai by die mark. Ons het ook weer ons kaasborde met al die ander kaas vars van die plaas.
Bloemfontein Pop-Up Markets
Rena Hauptfleisch Van Rensburg

01/05/2026
Ons is baie trots om aan te kondig dat ons Halloumi 1ste plek gewen het in die Bloem Show se spesialiteitkaas-afdeling!K...
01/05/2026

Ons is baie trots om aan te kondig dat ons Halloumi 1ste plek gewen het in die Bloem Show se spesialiteitkaas-afdeling!

Kom kry more jou vars - en gebraaide halloumi by stalletjie 258 by die boeremark!

Langenhoven Mark/Market
Villa Avianto - Bloemfontein
Bloemfontein Pop-Up Markets
Bloemfontein Markte/Markets

25/04/2026

Die heerlikste kaasprodukte, wat plaaslik hier by Brandfort vervaardig word, vanaf Carliwil Kaas.

Kom kuier- en koop saam tydens die Summerwood Mother's Day Market.

16/04/2026

Ons vat hande met die Bloemfontein gemeenskap om spesiale ondersteuning te gee aan Courtney BUTLER kom ondersteun eerskomende Saterdagaand se Franse Aandmark R10 van elke ingangsfooi word geborg 0833294872 vir enige navrae.

Address

Brandfort

Telephone

+27834548292

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Carliwil Kaas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category