20/07/2026
Ek noem hierdie een my "Flo-oek." 😂🍰(flopkoek)
Daai oomblik wanneer jou koek besluit hy het ander planne...
So wat doen mens? Jy breek hom op, meng hom met die oorblywende KitKat-botterroom en... voilà! 🍫
Die kinders het hom vinniger geëet as wat hulle die "mooier" koek geëet het! 😅
Moraal van die storie: Nie elke baksel hoef Instagram-perfek te wees om ongelooflik lekker te wees nie. Soms is die grootste flops die lekkerste happies. 🤎
Wie anders het al 'n bak-flop in 'n sukses verander? 😂👇
NothingGoesToWaste