12/01/2026
π J&B Skips β Franskraal β»οΈ
Het jy rommel wat moet weg?
Ons het die oplossing!
ποΈ 3 Kubieke meter skip
π° R380.00 per skip
π 7 dae om te vul
β Daarna R20.00 per dag ekstra
π Diensgebied: De Kelders tot Pearly Beach
π Kontak: Philip Fourie
π± 076 069 6815
Vinnig, betroubaar en bekostigbaar! πͺ