Anton se KosKarmenaadjies

Anton se KosKarmenaadjies 'n Karmenaadjie is 'n lekker stukkie van jou kos of vleis (as jy geslag het) wat jy met jou vriend of buurman deel as jy dit klaar gemaak het.

Hier praat ons lekker kos.Ek wys en deel hoe ek kos maak vir my gesin en vriende. Reis saam met my kos avonture!

04/10/2026

Snoek rolletjies 🐟🥖🥨🥘 die sausage roll wat almal verbaas het!

01/10/2026

Stywepap broodjies🫪🍞🔥🍪 Ouma sal nie glo wat jy nou gedoen het nie!

27/09/2026

Waterblommetjie-aspersie-groenvye relish🥬🪷🔥🍲 Heerlik saam met pulled pork

26/09/2026

Pynappel vir poering op die handdoek-rail🍍🔥🍖

24/09/2026

Waterblommetjie poffertjies🥬🪷🥐🔥🍲Nou nie dieselfde as ouma se pampoenpoffertjies nie....😀

23/09/2026

Artisjok op die kole🫪🥬🔥😶🙄 Interessante bygereg met karakter!

20/09/2026

Beet in die vuur 🔥🫜🍗🍞🍪😋saam met Aarbeie en rum stroop!

19/09/2026

Plankiebraai! 🔥🥩🧀🍲🥓🌮🍖🍗 ' n Braaier se droom en wenner vir lekker makietie!

17/09/2026

Chilli poppers!!🌶️🔥🥩🧀Die lekkerste bloukaas wat jy ooit sal proe🫪😁

Address

19 Solomon Street
Cape Town
7130

Opening Hours

Monday 17:00 - 22:00
Tuesday 17:00 - 22:00
Wednesday 17:00 - 22:00
Thursday 17:00 - 22:00
Friday 17:00 - 22:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27833771973

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Anton se KosKarmenaadjies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Anton se KosKarmenaadjies:

Shortcuts

Share

Category