The Boer

The Boer The Boer is a proudly South African company specializing in an ALL natural Karoo spice

By The Boer glo ons in eerlike, eenvoudige bestanddele, plaaslike geure en waardes wat diep gewortel is in familie, volh...
30/07/2025

By The Boer glo ons in eerlike, eenvoudige bestanddele, plaaslike geure en waardes wat diep gewortel is in familie, volhoubare boerdery en liefde vir die natuuur.
- - - - -
πŸ‘πŸ”₯🌿

Wat The Boer uniek maak, is dat ons nie net Ε„ produk verkoop nie - ons deel Ε„ leefstyl: vuurmaak op Ε„ Saterdagaand, stor...
25/07/2025

Wat The Boer uniek maak, is dat ons nie net Ε„ produk verkoop nie - ons deel Ε„ leefstyl: vuurmaak op Ε„ Saterdagaand, stories rondom die kole, en kos wat met sorg voorberei word.

Wees deel van die leefstyl & Braai soos Ε„ Boer πŸ‘πŸ‚πŸ”₯πŸ»πŸ‘Œ

Is julle reg vir nog Ε„ lekker Rugby Saterdag? Want ons is! πŸ‰πŸ»πŸ”₯πŸ‘
19/07/2025

Is julle reg vir nog Ε„ lekker Rugby Saterdag? Want ons is! πŸ‰πŸ»πŸ”₯πŸ‘

18/07/2025

Jy weet jy doen iets reg as jou Spice nie net vir vleis gebruik word nie πŸ˜‰ Lekker boys, lekker! 🍻

Dis Vrydag vriende! πŸ₯‚πŸ”₯🍻 Maak seker jy is reg vir die naweek met The Boer Spice πŸ‘Œ
18/07/2025

Dis Vrydag vriende! πŸ₯‚πŸ”₯🍻
Maak seker jy is reg vir die naweek met The Boer Spice πŸ‘Œ

Proof of life πŸ˜‰ Ons is Restocked en reg vir die nuwe week!! DM vir bestellings πŸ‘Œ
14/07/2025

Proof of life πŸ˜‰ Ons is Restocked en reg vir die nuwe week!! DM vir bestellings πŸ‘Œ

Vrydag is HIER vriende! Tyd vir n lekker braai, met The Boer Spice byderhand! πŸ‚πŸ”₯πŸ‘ŒEn natuurlik Die Vleis Winkel se sosati...
11/04/2025

Vrydag is HIER vriende! Tyd vir n lekker braai, met The Boer Spice byderhand! πŸ‚πŸ”₯πŸ‘Œ
En natuurlik Die Vleis Winkel se sosaties, wat kan beter wees?

Wat maak ons hierdie naweek? Braai, en jy? πŸ˜œπŸ‘πŸ”₯
20/03/2025

Wat maak ons hierdie naweek? Braai, en jy? 😜
πŸ‘πŸ”₯

Wie sΓͺ jy kan nie Braai op Γ± Maandag nie? 😎Onthou om julle bestellings in te sit vir almal se Braai bestie The Boer Spic...
10/03/2025

Wie sΓͺ jy kan nie Braai op Γ± Maandag nie? 😎
Onthou om julle bestellings in te sit vir almal se Braai bestie The Boer Spice! SLEGS R70 vir eenπŸ₯³
DM vir bestellingsπŸ‚πŸ”₯

WE ARE SOLD OUT!!! Thank you for all the suppourtπŸ₯³Pre-order now for stock available from the 17th of March!ONLY R70 per ...
07/03/2025

WE ARE SOLD OUT!!! Thank you for all the suppourtπŸ₯³
Pre-order now for stock available from the 17th of March!
ONLY R70 per jar😎

Klein Saterdag beteken net 1 ding.... nog Ε„ rede om te BRAAI! πŸ”₯Braai soos Ε„ Boer met The Boer Spice πŸ»πŸ‚πŸŒΏ
05/03/2025

Klein Saterdag beteken net 1 ding.... nog Ε„ rede om te BRAAI! πŸ”₯
Braai soos Ε„ Boer met The Boer Spice πŸ»πŸ‚πŸŒΏ

Address

Cape Town

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Boer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to The Boer:

Share

Category