18/08/2026
🤣🤣🤣
🎬Episode 6: Die Wynmeester se ses onafhanklike wynmakers moet ‘n video vir sosiale media maak oor hoe om te “sabrage”.
Die befaamde, skreeusnaakse janeywaney30 kom gee raad en beoordeel elke video om die weeklikse wenner aan te wys.
Kom lag saam, dié Donderdag om ⌛️20:30 op VIA TV (DStv 147 / CatchUp)
Spesiale dank aan Lukas Wentzel vir die heerlike Aurelia MCC 🍾🫶
Dan…wil ek ń MASSIEWE SHOUT OUT gee aan Divine Online Solutions dat julle van die 1ste seisoen ons bystaan met alle webtuiste, mailbox en sosiale media aspekte. Dankie ook vir die prys vir die week se wenner! Julle is goud werd⭐️🤩
Die Wynmeester is met trots geborg deur: Ardagh Glass Packaging - Africa (Hoofborg)
Asook
* GWM South Africa &
* BeveraTech
* Anchor Oenology
* Dekro Paints
* Agrico
* Integro
Klereborg vir Danie: Fjällräven
Verfilm by: Kleinood Wine Farm
#147