Biedouw Boerbokstoet nr. 571

Biedouw Boerbokstoet nr. 571 Biedouw Boerbokstoet selekteer al sedert 1978 vir gehardheid, vrugbaarheid en aanpasbaarheid.
(2)

Boerbokke is vir 'n groot gedeelte van die jaar beskikbaar vir stoetboere en die kommersiële mark. Joubert van der Merwe is ook 'n nasionale beoordelaar en ras-inspekteer. Maak gerus met ons kontak indien u belangstel in boerbokke of 'n gesoute inspekteer vir jou stoet benodig!

05/06/2026

The beautiful poem called "Just a Farmer" is a must read for all farmers!

“Just a farmer,” you said,

And I laughed ’cause I knew
All the things that farmers
Must be able to do.

They must study the land,
Then watch the sky
And figure just when
Is the right time and why-

To sow and to plant
To buy and to sell
To go to the market
With cattle and well –

You know the books
That farmers must keep
To pay all those taxes
And be able to sleep.

And you know the fixin’
That farmers must do
When machines like mad monsters
Blow a gasket or two

I guess when God needed
Folks to care for His earth
He chose “just farmers”
‘Cause he knew their true worth

–Helen G. C**n

26/05/2026

Name this buck!

Help us to give this buck a suitable name. Legendary Biedouw bucks always have names starting with a "B".

Important. This buck is not for sale.

Help ons asseblief om hierdie rammetjie 'n naam te gee.

Leave name suggeststions in the comments! 👇

After a week of storms and floods, these gentlemen are finally enjoying the sunshine again. We are incredibly thankful t...
18/05/2026

After a week of storms and floods, these gentlemen are finally enjoying the sunshine again. We are incredibly thankful that damage to infrastructure was limited and that livestock losses were minimal.

Biedouw Boerbokstoet nr. 571 is looking forward to a beautiful flower season and an exciting lambing season ahead.



Wat 'n voorreg om 'n dag in Oom Thys Swart se bokkraal te spandeer! Joubert Van Der Merwe het bietjie bokke gaan klas in...
11/05/2026

Wat 'n voorreg om 'n dag in Oom Thys Swart se bokkraal te spandeer!

Joubert Van Der Merwe het bietjie bokke gaan klas in Swellendam. Die sonskyn was min, maar die potensiaal was baie!

20/04/2026

Kyk of jy vir my die son kan vang
Daar’s ‘n kamer in die huis waar ons die son kan hang
Dis donker by die venster in die middel van die dag
Onthou jy hoe helder die kamer kon lag

Kyk of jy vir my die son kan bring
Daar’s ‘n liedjie in die gange wat die son kan sing
Want dis stil in die hoeke, hierdie koue seisoen
Kan jy sien wat die wind en die reën aan my doen

Refrein:
S-o-nvanger
Ek vra jou mooi, laat hom weer vir my kom skyn
S-o-nvanger
Laat my verstaan
Hoe ‘n somer sommerso in die niet kan verdwyn
En laat hom skyn

Kyk of jy vir my die son kan kry
Daar’s ‘n huisie in my hart waar die son kan bly
Kyk of jy vir my die son kan steel
Daar’s ‘n plekkie in die tuin waar die son kan speel

Refrein

Bring ‘n bietjie lig vir die draaie op my pad
En ‘n handjievol strale vir die donker in my hart

S-o-nvanger

Woorde en Musiek: Valiant Swart

14/04/2026

Groot kampioen Boerbokram, Joubert van der Merwe, Reserwe groot kampioen Boerbokram, Mac Jordaan

Boksterte.
12/04/2026

Boksterte.

If you're happy and you know it, give a smile! 😁
07/04/2026

If you're happy and you know it, give a smile! 😁


Address

Cederberg

Opening Hours

Monday 07:00 - 19:00
Tuesday 07:00 - 19:00
Wednesday 07:00 - 19:00
Thursday 07:00 - 19:00
Friday 07:00 - 19:00
Saturday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Biedouw Boerbokstoet nr. 571 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Biedouw Boerbokstoet nr. 571:

Share