Rissie.

Rissie. We Manufacture & Distribute High Quality Original Recipe Chilli Products.
(13)

Address

34 Osche Drive
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:45

Telephone

+27727533421

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rissie. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Rissie.:

Share

My reis,my rissie.

Hierdie besigheid/bladsy is opgedra aan ons kinders Liam, Divan, Carter & Lea. Die besigheid is gebore deur n eenvoudige opgekapte chillie wat ingele was in Balsamic Vinegar wat my ander helfde (Etienne) vir ons gemaak het. Die plan is om met harde werk n winsgewende besigheid te bou wat ons kan agterlaat vir ons kinders. As iemand hulle sou vra moet hulle antwoord: “ Ja, dit was ons ouers!”

Die bladsy is dagboek inskrywings van myself (n intieme verhouding met ons), hoe ons vorder en wat alles gebeur terwyl ons besig is met ons reis.

n Veilige bladsy sonder voorgee, n bladsy waar ons se wat ons wil en deel wat ons wil.

‘n BEHIND THE SCENES’ van enige besigheid wat van die grond af begin. Die dagboek van n entrepreneur. Ons is huidiglik besig met ons aanlyn winkel, maar soos ons weet, vat goeie goed tyd en beter goed vat langer.