Harli-licious Mobile Foodstall and Beverages

Harli-licious Mobile Foodstall and Beverages Berei en Verkoop Worsbrodjies, Hamburgers, Sweets, Koeldranke, Chipstix en Snow Cones/Slush Puppy aand die Publiek.

13/06/2025

Hey Almal, ons is more oggend weer vroeg by Harlequin Klub met die Stalletjie, lekker warm koffie en smul lekker kos, kom maak n draai en ondersteun ons daar. Lekker aand!!!

27/11/2024

Hey Almal, Harli-licious sal Saterdag, 30 November en Sondag 1 Desember 2024 wees by die Jacaranda Family Fest by die Jacaranda Winkel Sentrum. Kom en ondersteun ons daar, dit beloof om n baie lekker paar dae te wees met baie pret.

Good Day All, Harli-licious will be operating on 30 Nov and 1 Dec at the Jacaranda Family Fest to be held at the Jacaranda Shopping Centre. Please come and support us there as it will be a fun filled day for all.

See you all there!!!

Harli-licious Management

04/10/2024

Ons is die naweek, 5 Oktober 2024 by die Ma se Fees in Bronkies, as jy in die omgewing is kom en se hallo by stalletjie 11. Ons sal beslis die lekkerste Burgers, Cheesegrillers, Chip Stix en Fried Oreos daar verkoop!!! Sien julle daar!!!

06/08/2024

Hallo Almal, ons sal weer moreaand by Harlequins wees vir die Onder 20 wedstryd. kom maak gerus n draai van 19h00 af vir lekker rugby en kos!!!

01/08/2024

More, wie ken ek wat my kan kwoteer op n 24 x 2.4m enkel muur herbou met sekuriteitsdrade asook opdatering en indiening van bestaande huisplanne?

PM MY ASB OP 0845047734.

Dankie

John Rautenbach

Ready for BMW Event
29/07/2024

Ready for BMW Event

18/04/2024

Dagse Almal, indien daar plekke is wat kosstalletjies soek laat weet asb met kontak besonderhede? Baie dankie

03/04/2024

Hallo aan al my Kennisse en Vriende.

Welkom by Harli-licious Mobile Foodstall se Facebookblad.

Indien julle weet van venues wat dalk van ons dienste gebruik kan of wil maak laat weet asb anders kan die persone ons kontak en bespreek.

Baie dankie

Groete

John

Address

192 APIUMSTREET
Centurion
0187

Telephone

+27845047734

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Harli-licious Mobile Foodstall and Beverages posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Harli-licious Mobile Foodstall and Beverages:

Share

Category