28/08/2026
Ons sien uit om almal te verwelkom en ons liplekker Frozen Yoghurt en Frozen Soft Serve aan u te verkoop🍦 Moet ons nie misloop nie. 🎊
By die Wild & Wakker Lentefees wag daar lekker kos vir die hele gesin! 🤩
Van vars pannekoek en boereworsrolle tot heerlike sosaties – en natuurlik nog BAIE meer!
📅 5 September 2026 vanaf 9:00vm
📍 NG Monumentpark
Bring die familie, nooi jou vriende en kom geniet ’n lekker Lente-kuier saam met ons! 💚🩷