Ararat Safaris

Call Contact the business

Ararat Safaris Ararat Safaris

DESEMBER IS REEDS VOL! πŸ”₯Maak bietjie vuur onder jou man se ga---aan book sommer self β€˜n wegbreek by Ararat vir Oktober o...
05/10/2026

DESEMBER IS REEDS VOL! πŸ”₯
Maak bietjie vuur onder jou man se ga---aan book sommer self β€˜n wegbreek by Ararat vir Oktober of November πŸ˜…
Bring die hele familie en geniet die plaas (die hele plek is net julle s’n)!

πŸ“² WhatsApp: 073 901 8923
πŸ“§ [email protected]
🌐 araratsafaris.co.za

[family getaway Clarens] [exclusive farm stay] [Free State accommodation] [group getaway]

Oppas as jy ons wil follow...πŸ‘€Want jy mag dalk net LUS word vir ’n lekker plaasvakansie 😏Kom kry bietjie stof op daai Hi...
24/09/2026

Oppas as jy ons wil follow...πŸ‘€
Want jy mag dalk net LUS word vir ’n lekker plaasvakansie 😏
Kom kry bietjie stof op daai Hilux.
(Ja, ek praat met jou wat daar innie stad sitπŸ˜‰)

Hier book jy hom πŸ‘‰ araratsafaris.co.za

[Clarens plaasvakansie] [eksklusiewe groep akkommodasie] [Free State getaway] [plaasvakansie Suid-Afrika]

Laat ons mekaar nou MOOI verstaan...HIER is waar jy wil kom vakansie hou πŸ˜…En nee, ons praat nie van ’n plek waar jy jou ...
17/09/2026

Laat ons mekaar nou MOOI verstaan...

HIER is waar jy wil kom vakansie hou πŸ˜…
En nee, ons praat nie van ’n plek waar jy jou vakansie moet deel met mense wat jy nie genooi het nieπŸ˜‚
By Ararat Safaris kry jy die plaas EKSKLUSIEF vir jou groep!
Jou mense, jou braai, jou kuier, jou uitsig en jou stilte...

Bring die hele familie, ’n klomp vriende, jou span of sommer net jou gunsteling mense β€” en geniet die ruimte om saam te wees sonder dat jy jou wegbreek met vreemdelinge hoef te deel.

Net 8 km buite Clarens, tussen die berge en die Free State se oop ruimtes, is Ararat gemaak vir stadiger oggende, lang kuier, buite wees en daardie lekker gevoel van β€œons is nou behoorlik weg.” πŸŒ„

πŸ‘‰ Maak jou bespreking: araratsafaris.co.za

[exclusive farm accommodation] [Clarens group getaway] [Free State farm stay] [private group accommodation]

🦌2026β€’07β€’24🦌
29/07/2026

🦌2026β€’07β€’24🦌

JULY πŸ¦Œβœ…
27/07/2026

JULY πŸ¦Œβœ…

🦌2025β€’07β€’11🦌
21/07/2026

🦌2025β€’07β€’11🦌

🦌2025β€’07β€’05🦌
10/07/2026

🦌2025β€’07β€’05🦌

🦌2026β€’06β€’21🦌
22/06/2026

🦌2026β€’06β€’21🦌

15/06/2026

🦌2026β€’06β€’13🦌

🦌2026β€’06β€’06🦌
09/06/2026

🦌2026β€’06β€’06🦌

Address

Clarens

Telephone

+27739018923

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ararat Safaris posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ararat Safaris:

Shortcuts

Share

Category