03/06/2026
SAUVBLANCDAY: ’N ERVARING VAN 72 GEURE BY DIE BURGER & NETWERK24 SE WYNPROEFEES
Sauvignon Blanc was natuurlik ’n gunsteling by Die Burger & Netwerk24 se 2026 Wynproefees in Durbanville!
Baie dankie aan die nege produsente en lede wat (saam met Sauvignon Blanc Suid-Afrika, ons aromawiel en ons boek) gesorg het vir ’n ervaring van - en só ons Mei-maand -vieringe op ’n hoë noot afgesluit het!
🥂 Strandveld Vineyards
🥂 Black Oystercatcher Wines
🥂 Paul Cluver Wines
🥂 Rietvallei Wine Estate
🥂 Constantia Uitsig Wine Estate
🥂 Nitida
🥂 Vrede en Lust Estate
🥂 Alvi's Drift Wines
🥂 Diemersdal Wine Estate