06/09/2026
🥩 My Beef Brisket Delavigne Kitchen
Oor hierdie vleis, kan Ek baie gesels....dankie Stefan van Colridge Vleis verskaffers!
My Beef Brisket is stadig en met liefde gaargemaak totdat die vleis sag, sappig en vol geur is. ’n Ryk, rokerige kors aan die buitekant, met vleis wat amper van die vurk afval.
’n Geregtigheid wat gaan oor geduld, goeie geurmiddels en die liefde vir kos — perfek om saam om ’n tafel te geniet.
Slow cooked. Full of flavour. Made to share. ❤️