Bizzy Lizzy Cakes and Bakes

Bizzy Lizzy Cakes and Bakes We make your special occasion a memorable one.

Baby shark koek in pienk.
11/10/2021

Baby shark koek in pienk.

Roomystema koek met cakesickles en macaroons
11/10/2021

Roomystema koek met cakesickles en macaroons

Sjoe wat 'n seen om so hoe ouderdom te bereik.. syfer 86 vir n spesiale ouma se verjaarsdag
11/10/2021

Sjoe wat 'n seen om so hoe ouderdom te bereik.. syfer 86 vir n spesiale ouma se verjaarsdag

Baby shower koek in wit , goud en pienk
11/10/2021

Baby shower koek in wit , goud en pienk

n Spesiale koek vir n dogtertjie....
11/10/2021

n Spesiale koek vir n dogtertjie....

Ek weer lekker gespeel met hierdie koek... Lekker klam sjokolade  koek gevul met sjokolade versiering en karamel.
21/07/2021

Ek weer lekker gespeel met hierdie koek... Lekker klam sjokolade koek gevul met sjokolade versiering en karamel.

N Vliegtuigkoek vir n spesiale seuntjie se 3de verjaarsdag..
21/07/2021

N Vliegtuigkoek vir n spesiale seuntjie se 3de verjaarsdag..

En wat is nou lekkerder as n snytjie tuisgebakte brood saam met regte botter en konfyt... alles beskikbaar by Bizzy Lizz...
21/07/2021

En wat is nou lekkerder as n snytjie tuisgebakte brood saam met regte botter en konfyt... alles beskikbaar by Bizzy Lizzy cakes and Bakes...

Lekker gespeel met Minnie Muis cupcakes
13/07/2021

Lekker gespeel met Minnie Muis cupcakes

Spiderman fotoplaat bly maar altyd n gunsteling . Lekker vanillakoek met sagte botterversiering...
13/07/2021

Spiderman fotoplaat bly maar altyd n gunsteling . Lekker vanillakoek met sagte botterversiering...

Ballerina cupcakes vir n spesiale dogtertjie se verjaarsdag.
22/06/2021

Ballerina cupcakes vir n spesiale dogtertjie se verjaarsdag.

Barbie Fotoplaat.... Heerlike tuisgemaakte vanilla koek met botterversiering vir n spesiale dogtertjie. Kan enige prent ...
14/06/2021

Barbie Fotoplaat.... Heerlike tuisgemaakte vanilla koek met botterversiering vir n spesiale dogtertjie. Kan enige prent van u keuse opsit of ook fondantversiering indien u dit verkies.

Moist vanilla and chocolate cupcakes . The cupcake stand is also available to rent and makes a beautiful display for a s...
14/06/2021

Moist vanilla and chocolate cupcakes . The cupcake stand is also available to rent and makes a beautiful display for a special occasion.

Sonic koek vir Sergil se 5de verjaarsdag
14/06/2021

Sonic koek vir Sergil se 5de verjaarsdag

Mercedes Benz koek vir n spesiale man se verjaarsdag Heerlike tuisgemaakte koek met karamel vulsel.
14/06/2021

Mercedes Benz koek vir n spesiale man se verjaarsdag Heerlike tuisgemaakte koek met karamel vulsel.

Is daar n pienkvoet oppad...
03/06/2021

Is daar n pienkvoet oppad...

Batman for the boys
03/06/2021

Batman for the boys

Plaatkoeke ... Maklik om baie mense n lekker stukkie koek te gee en jy kan enige foto opsit. Bly maar n ou staatmaker.
03/06/2021

Plaatkoeke ... Maklik om baie mense n lekker stukkie koek te gee en jy kan enige foto opsit. Bly maar n ou staatmaker.

En die seuns love natuurlik die dinosaurs..
03/06/2021

En die seuns love natuurlik die dinosaurs..

Batman Minion koek.
03/06/2021

Batman Minion koek.

Under the sea tema koek...et cupcakes. Love my job.
03/06/2021

Under the sea tema koek...et cupcakes. Love my job.

My afro baby koek. Het dit baie geniet om die koek te maak.
03/06/2021

My afro baby koek. Het dit baie geniet om die koek te maak.

Voorstellingkoek.
29/05/2021

Voorstellingkoek.

Frozen koek . Happy  3rd birthday Luphelo!
29/05/2021

Frozen koek . Happy 3rd birthday Luphelo!

Minnie Mouse koek. Happy 7th birthday Ovi!
29/05/2021

Minnie Mouse koek. Happy 7th birthday Ovi!

Geseënde Moedersdag aan elke Mamma. Weet julle word baie waardeer!!
09/05/2021

Geseënde Moedersdag aan elke Mamma. Weet julle word baie waardeer!!

Lekker verjaar Franco! Ek het baie lekker gespeel. 😁
08/05/2021

Lekker verjaar Franco! Ek het baie lekker gespeel. 😁

Wortelkoek met roomkaasvulsels vir spesiale meisie se 17de verjaarsdag. Hoop jy het lekker verjaar Michelle.
06/05/2021

Wortelkoek met roomkaasvulsels vir spesiale meisie se 17de verjaarsdag. Hoop jy het lekker verjaar Michelle.

Lekker sout platter vir spesiale verjaarsdag.
06/05/2021

Lekker sout platter vir spesiale verjaarsdag.

So bietjie van laas naweek se werk. Sjokoladekoek met bar one filling en oreo koekies op.
06/05/2021

So bietjie van laas naweek se werk. Sjokoladekoek met bar one filling en oreo koekies op.

Selfs die hoenders hou van Bizzy Lizzy se eetgoed 😂😂
06/05/2021

Selfs die hoenders hou van Bizzy Lizzy se eetgoed 😂😂

Selfs die hoenders hou van Bizzy Lizzy se eetgoed. 😂
06/05/2021

Selfs die hoenders hou van Bizzy Lizzy se eetgoed. 😂

Moenie die manne vergeet nie..
03/05/2021

Moenie die manne vergeet nie..

En vir die dames..
03/05/2021

En vir die dames..

Vir al die dames wat lief is vir naaldwerk...
03/05/2021

Vir al die dames wat lief is vir naaldwerk...

So paar vir die dogtertjies...
03/05/2021

So paar vir die dogtertjies...

Doop en baby Shower koeke.
03/05/2021

Doop en baby Shower koeke.

26/04/2021
Mmmmm vir die sjokolade liefhebbers....
26/04/2021

Mmmmm vir die sjokolade liefhebbers....

Address

George
George
6529

Opening Hours

Monday 07:30 - 18:00
Tuesday 07:30 - 18:00
Wednesday 07:30 - 18:00
Thursday 07:30 - 18:30
Friday 07:30 - 18:30
Saturday 06:30 - 14:00

Telephone

+27718693460

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bizzy Lizzy Cakes and Bakes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bizzy Lizzy Cakes and Bakes:

Share


Other Food & Beverage in George

Show All

Comments

Good day
This beautiful cake was bake by Bizzy Lizzy Cakes and Bakes .Thank you so much for this beautiful cake please put in your order to get your Birthday cake in time for your Birthday or any celebration. Please contact 0718693460 or add order to whatsapp .
#}