Clicky

Smaak soos nog Biltong en Droë Wors

Smaak soos nog Biltong en Droë Wors Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Smaak soos nog Biltong en Droë Wors, Food & Beverage, George.

Operating as usual

Well done boys!! Julle het dit gedoen!! Elke laaste Suid Afrikaanse hart klop vandag groen en goud, baie trosts om dit t...
02/11/2019

Well done boys!! Julle het dit gedoen!! Elke laaste Suid Afrikaanse hart klop vandag groen en goud, baie trosts om dit te kon aanskou!! #rugbyworldcup2019 #rugbyfinal #champs #worldchamps #springbokke #numberone #bringithome #theybroughtit #southafrican #pride #greenandgold

Neem kennis wat MOET gebeur Sat 10:52...gelukkig kan ons julle met daai een help om dit die beste rugby game te maak! 😉😎...
01/11/2019

Neem kennis wat MOET gebeur Sat 10:52...gelukkig kan ons julle met daai een help om dit die beste rugby game te maak! 😉😎
#rugbyworldcup2019 #springbokke #rugbyfinal #boysingreenandgold #support #biltong

Dankie vir almal se ondersteuning met ons stalletjie! Sien julle weer volgende naweek!
20/10/2019

Dankie vir almal se ondersteuning met ons stalletjie! Sien julle weer volgende naweek!

Kom maak n draai vandag by ons stalletjie in Milkwood Village, Wilderness vir die lekkerste biltong en droë wors om te g...
20/10/2019

Kom maak n draai vandag by ons stalletjie in Milkwood Village, Wilderness vir die lekkerste biltong en droë wors om te geniet saam met die rugby! Hoekom vra julle? WANT ons biltong Smaak Soos Nog😉

Kontak ons gerus vir bestellings0679079150
18/10/2019

Kontak ons gerus vir bestellings
0679079150

Volg ons blad om op hoogte te bly van al, die nuwe produkte en promosies!
17/10/2019

Volg ons blad om op hoogte te bly van al, die nuwe produkte en promosies!

👌Ons Biltong is
16/10/2019

👌Ons Biltong is

Bees Chilli Bites =R50 per pakkie
16/10/2019

Bees Chilli Bites =R50 per pakkie

Bees Droë Wors = R100 per pak
16/10/2019

Bees Droë Wors = R100 per pak

Gekerfde Bees Biltong =R50 pakkies
16/10/2019

Gekerfde Bees Biltong =R50 pakkies

16/10/2019

🤤Die lekkerste Biltong en Droë wors te koop:

Bees Droë wors R240 per kg
Bees Chilly bits R380 per kg
Bees Biltong R280 per kg

Kontak ons gerus vir bestellings
0679079150

Address

George

Telephone

+27679079150

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Smaak soos nog Biltong en Droë Wors posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Nearby food & beverage services


Other Food & Beverage in George

Show All

Comments

Waar kan ek van die biltong koop?