Comments
Ons het die gevriesde etes voorraad aangevul. Perfek vir die koue wintersaande.
Ontmoet ons vriendelike personeel.
Kom loer weer Dinsdag in by ons. Geniet die laaste paar daggies van die vakansie.
Wat n lekker dag. Kom loer Maandag weer in. Vra ook vir die jheerlukke fudge en dadelballetjies wat daar is.
Ons gevriesde etes vir mammas en pappas wat heeldag werk en nie tyd kry vir n gesonde bord kos nie.
“Dreams DO come true!”
Gedurende September 2021 het die droom begin van ‘n koffiewinkel op Hoërskool Outeniqua se gronde. Na gedugte spanwerk tussen Valley Containers, die direkteure van Jheerluk Koffiehuis & Deli plus al die ander rolspelers en ondersteuning vanaf die skoolbestuurspan, is die eerste koppie koffie op 4 Februarie 2022 gekoop!
En dit smaak jheerluk!
“All our dreams can come true; if we have the courage to pursue them.”
Baie dankie vir almal se ondersteuning en positiewe gesindheid. Ons is baie dankbaar.
Kom kry vir jou koffie en 'n 'jheerluk'ke stuk koek.
Spyskaart 🥐🥪🍰☕
Ons het ook "jheerluke" gevriesde etes beskikbaar!
Official opening of jheerluk koffiehuis & deli situated at Outeniqua High school.☕️