Clicky

Flinkvlyt Tuisnywerheid

Flinkvlyt Tuisnywerheid Tuisnywerheid met die lekkerste gebak in George! Kom kuier gerus sodat jou soet of sout belustiging

Kom kuier gerus sodat jou soet of sout belustiging sommer vandag nog geles kan word��

Operating as usual

My shop known as "Flinkvlyt" does no trade at the old shop anymore. I work from home now. I only do cakes and birthday c...
23/09/2020

My shop known as "Flinkvlyt" does no trade at the old shop anymore. I work from home now. I only do cakes and birthday cakes. Here is a few photo's of my work. My name is Suzette Edwardes. Tel no. 082 772 6405

27/06/2020

Goeie Môre al die Flinkvlyt kliënte.
Flinkvlyt as winkel het toegemaak. Ek, Suzette Edwardes, is wel nog beskikbaar vir bak van geleentheidskoeke, kolwyntjies en ook ander koeke.
Baie dankie vir jul getroue ondersteuning die afgelope 30 jaar van ons bestaan.
Dit was altyd lekker om al jul gesigte te sien.
Weereens baie dankie.
Die Eienaar
Suzette Edwardes
Tel. 0827726405

Ons is baie opgewonde dat ons hier kan wees vir ons kiënte en dit is hoekom ons besluit het om die 27ste April en 1ste M...
04/04/2018

Ons is baie opgewonde dat ons hier kan wees vir ons kiënte en dit is hoekom ons besluit het om die 27ste April en 1ste Mei nie vakansie te hou nie, maar eerder die daggies vir julle lekkerder te maak!

Hoop ons sien julle dan hier by Flinkvlyt Tuisnywerheid😀

04/04/2018

Baie geluk aan ons gelukkige trekking wenner, Sheena, wat ons paasfees R250 geskenk bewys gewen het. Hoop julle geniet al die lekkergoedjies wat jullenou kan geniet☺

'N geseende paasfees aan al ons mense van ons hier by Flinkvlyt Tuisnywerheid. Hoop julle geniet die tydjie saam met ons...
30/03/2018

'N geseende paasfees aan al ons mense van ons hier by Flinkvlyt Tuisnywerheid. Hoop julle geniet die tydjie saam met ons!

Laaste kans om deel te neem aan Flinkvlyt Tuisnywerheid se paasfees gelukkige trekking.Kom spandeer R150 en staan 'n kan...
30/03/2018

Laaste kans om deel te neem aan Flinkvlyt Tuisnywerheid se paasfees gelukkige trekking.

Kom spandeer R150 en staan 'n kans om 'n R250 geskenkbewys te wen om jou gesin lekker te bederf hierdie paasfees

So maak gou! Julle het net kans tot 11:30 vandag om deel te neem :)

Ons by Flinkvlyt Tuisnywerheid wil graag ons kliënte hartlik uitnooi on die paasfees saam met ons te geniet. Daar is 'n ...
19/03/2018

Ons by Flinkvlyt Tuisnywerheid wil graag ons kliënte hartlik uitnooi on die paasfees saam met ons te geniet.

Daar is 'n R250 Flinkvlyt geskenk bewys op die spel in ons gelukkige trekking wat die 31ste Maart om 12:00 sal plaasvind.

Al wat julle hoef te doen om deel te neem is om voor half 12 op 31 Maart R150 te spandeer by ons winkeltjie Dan kan jy met die prys wegstap sodat jy jou gesin so bietjie kan bederf☺

Ons by Flinkvlyt Tuisnywerheid wil net aan al ons ondersteuners sê baie baie dankie en net goeie dinge toewens tydens hi...
23/12/2017

Ons by Flinkvlyt Tuisnywerheid wil net aan al ons ondersteuners sê baie baie dankie en net goeie dinge toewens tydens hierdie kerstyd.

Vandag was baie pret met ons POP THE BALLOON. Baie kliënte het lekker pryse gewen, en ons wil veral geluk sê aan ons groot wenner wat huis toe is met 'n kersfees koek. Hoop julle geniet dit vreeslik baie.

Dan groet ons julle vir die kerstyd. Ons sal weer die 27ste Desember 2017 reg wees vir julle om daai laaste 2017 belustigings sommer vinnig uit te sorteer :)

Kom BARS 'N BALLON en wen 'n prys die Saterdag (23/12/2017) by Flinkvlyt Tuisnywerheid wanneer jy slegs R50 of meer by o...
20/12/2017

Kom BARS 'N BALLON en wen 'n prys die Saterdag (23/12/2017) by Flinkvlyt Tuisnywerheid wanneer jy slegs R50 of meer by ons spandeer.

Baie lekker pryse om te wen. Kan nie wag om julle daar te sien nie

Geldig tot die laaste ballon bars :)

17/11/2017

Onthou julle date by Flinkvlyt Tuisnywerheid more vir ons vrugtekoek proe en bestel daggie.

Jy kom proe, kies jou gunsteling en bestel sodat jy verseker is jou kerstafel het verseker 'n lekker sappige vrugtekoek hierdie jaar.

Deposito's betaalbaar met bestelling (50%) so kom kuier sommer vir met vol beursies

13/11/2017

Onthou julle date by Flinkvlyt die Saterdag by ons vrugtekoek proe en bestel daggie. Dan kry jy sommer waarde vir jou kersfees tafel van 2017!

Kom kuier saam die 18de November vir ons vrugtekoek proe en bestel daggie. Reg vir kersfees kry jy geleentheid om verski...
06/11/2017

Kom kuier saam die 18de November vir ons vrugtekoek proe en bestel daggie.

Reg vir kersfees kry jy geleentheid om verskillende vrugtekoeke te kom proe en jou gunstelling te besel vir jou kerstafel hierdie jaar.

Baie lekker vrugtekoeke reg vir die kersseisoen, net hier by Flinkvlyt Tuisnywerheid. En daar gaan 'n lekker vrugtekoek ...
06/11/2017

Baie lekker vrugtekoeke reg vir die kersseisoen, net hier by Flinkvlyt Tuisnywerheid. En daar gaan 'n lekker vrugtekoek proe en bestel daggie wees. Hoop ons sien julle daar

Pragtige troukoek met kolwyntjies van 'n baie gelukkige bruid en bruidegom. Baie bly ons kon bydra tot die geluk van hul...
06/11/2017

Pragtige troukoek met kolwyntjies van 'n baie gelukkige bruid en bruidegom. Baie bly ons kon bydra tot die geluk van hulle spesiale daggie

09/10/2017

Nog 'n paar spog verhale

Ons hier by Flinkvlyt is so lief vor ons kliënte wat ons so gereeld ondersteun, tot ons harte op die rak het vergroot. "...
06/10/2017

Ons hier by Flinkvlyt is so lief vor ons kliënte wat ons so gereeld ondersteun, tot ons harte op die rak het vergroot. "Bigger and better" net soos ons harte teenoor ons kliënte.

Een van ons top verkopers. Lekker bar one koek vir familie of net 'n babatjie vir jou cheat daggie. Ons sal nie die gehe...
06/10/2017

Een van ons top verkopers. Lekker bar one koek vir familie of net 'n babatjie vir jou cheat daggie. Ons sal nie die geheim verklap nie

Hoop julle het 'n baie lekker daggie en kom kuier gou gou weer
04/10/2017

Hoop julle het 'n baie lekker daggie en kom kuier gou gou weer

Nog lekker koeke na 'n lekker week. Almal in ekstase oor hulle lekker en mooi koeke. Amper te mooi om te eet!😀
16/09/2017

Nog lekker koeke na 'n lekker week. Almal in ekstase oor hulle lekker en mooi koeke. Amper te mooi om te eet!😀

Ons lekker flinkvlyt sout mini platter! Net R80 vir verskeidenheid😀😘. Maak gou voor die limiet van die dag se bestelling...
08/09/2017

Ons lekker flinkvlyt sout mini platter! Net R80 vir verskeidenheid😀😘.

Maak gou voor die limiet van die dag se bestellings jou in die steek laat😉. Geen Facebook bestellings nie.

Bestellings moet asb voor 14:00 ingesit word vir die volgende dag. Ons sal geen laat bestellings kan neem nie. En sal ook slegs so veel per dag kan vul.😀

Ons lekker flinkvlyt bigger is better combo! Net R136, 50 vir verskeidenheid en 'n lekker vol tafel op 'n budget😀😘. 12 g...
08/09/2017

Ons lekker flinkvlyt bigger is better combo! Net R136, 50 vir verskeidenheid en 'n lekker vol tafel op 'n budget😀😘.

12 groot melktertjies
12 groot suurlemoen tertjies
12 groot appel tertjies
12 groot jam tertjies

Kontak ons gerus om jou bestelling in te sit. Geen Facebook bestellings nie.

Maak gou voor die limiet van die dag se bestellings jou in die steek laat😉.

Bestellings moet asb voor 14:00 ingesit word vir die volgende dag. Ons sal geen laat bestellings kan neem nie. En sal ook slegs so veel per dag kan vul.😀

Lekker getrou die naweek!😀 pragtig gedoen deur ons troukoek bakster!😎😎. Baie dankie aan al ons kliente se ondersteuning ...
02/09/2017

Lekker getrou die naweek!😀 pragtig gedoen deur ons troukoek bakster!😎😎.

Baie dankie aan al ons kliente se ondersteuning en aan al ons baksters wat elke dag net hulle beste gee vir Flinkvlyt Tuisnywerheid😀

Ietsie nuuts op ons rakke. Groter verskeidenheid sout. Baie lekker. 18 smullekker sout happies vir slegs R80.
29/08/2017

Ietsie nuuts op ons rakke. Groter verskeidenheid sout. Baie lekker. 18 smullekker sout happies vir slegs R80.

So paar koeke en cupcakes van die naweek! Baie trots op ons baksters en al hulle harde werk en aan al die ondersteuning ...
26/08/2017

So paar koeke en cupcakes van die naweek! Baie trots op ons baksters en al hulle harde werk en aan al die ondersteuning van ons kliënte. Julle is tops!!!! 😎😎😎

Net so paar klein snacks in ons winkel. Lekker bakkies kaaskoek, kolwyntjies, koekies en beskuitjies vir 'n bederfie😉
25/08/2017

Net so paar klein snacks in ons winkel. Lekker bakkies kaaskoek, kolwyntjies, koekies en beskuitjies vir 'n bederfie😉

Ons nuwe bakster het kom wys wat sy kan doen vir al daai couples wat op trou staan! Kom bestel vroeg om te verseker dat ...
23/08/2017

Ons nuwe bakster het kom wys wat sy kan doen vir al daai couples wat op trou staan! Kom bestel vroeg om te verseker dat jy nie teleurstel word nie😀

Hier is 'n paar van ons sout happies, ons platters en die pryse van ons platters😀Ons kan sout platters van u keuse maak....
22/08/2017

Hier is 'n paar van ons sout happies, ons platters en die pryse van ons platters😀

Ons kan sout platters van u keuse maak. U sê watter en hoeveel happies u soek, in 'n platter bord of sonder en ons kan vir u dit so bestel.

Ek sal u op hoogte hou van ons nuwe sout happies wat deur ons nuwe baksters voorsien sal word waaroor ons baie opgewonde is.🤗

Ek sal foto's plaas en dalk, met so bietjie geluk, kan ons vir julle 'n sout combo ook bymekaar slaan.😉

Baie dankie aan Ansie Swart wat ons so mooi bemark! Ons by Flinkvlyt waardeer jou moeite😀. Ek sal jou goedjies nou en da...
21/08/2017

Baie dankie aan Ansie Swart wat ons so mooi bemark! Ons by Flinkvlyt waardeer jou moeite😀. Ek sal jou goedjies nou en dan check en help met die commenting😉

Ons lekker flinkvlyt compact deal! Net R123, 40 vir verskeidenheid en 'n lekker vol tafel op 'n budget😀😘. Maak gou voor ...
21/08/2017

Ons lekker flinkvlyt compact deal! Net R123, 40 vir verskeidenheid en 'n lekker vol tafel op 'n budget😀😘. Maak gou voor die limiet van die dag se bestellings jou in die steek laat😉.

Bestellings moet asb voor 14:00 ingesit word vir die volgende dag. Ons sal geen laat bestellings kan neem nie. En sal ook slegs so veel per dag kan vul.😀

'N paar van ons koeke perfek vir 'n doop, of ons pas dit sommer aan vir enige ander okasie😀😎
21/08/2017

'N paar van ons koeke perfek vir 'n doop, of ons pas dit sommer aan vir enige ander okasie😀😎

Lekker beskuit. Perfekte maatjie vir jou koppie koffie😀
17/08/2017

Lekker beskuit. Perfekte maatjie vir jou koppie koffie😀

Ons is baie opgewonde oor ons nuwe hoekie!😀 skep sommer 'n hele nuwe opgewonde atmosfeer in die winkel😎
17/08/2017

Ons is baie opgewonde oor ons nuwe hoekie!😀 skep sommer 'n hele nuwe opgewonde atmosfeer in die winkel😎

15/08/2017

Nog 'n paar van ons verjaarsdag koeke waaroor almal genak het na hul asem!😄

Al die gunstelling koekies vir al te lekker koffie dates😉 net hier by Flinkvlyt Tuisnywerheid
14/08/2017

Al die gunstelling koekies vir al te lekker koffie dates😉 net hier by Flinkvlyt Tuisnywerheid

Ons baie lekker kolwyntjie koek wat aangepas word vir enige okasie😀 kom vandag nog in en kom bestel jou eie een net hier...
14/08/2017

Ons baie lekker kolwyntjie koek wat aangepas word vir enige okasie😀 kom vandag nog in en kom bestel jou eie een net hier by Flinkvlyt Tuisnywerheid🤗

Reg vir aksie. Ons winkel is skoon, goedgekeur deur gesondheidsinspekteurs, sodat julle weet julle kry net die beste van...
11/08/2017

Reg vir aksie. Ons winkel is skoon, goedgekeur deur gesondheidsinspekteurs, sodat julle weet julle kry net die beste van ons hier by Flinkvlyt😀

Die lekkerste koekies vir daai onbeheerbare belustiging net hier by flinkvlyt
11/08/2017

Die lekkerste koekies vir daai onbeheerbare belustiging net hier by flinkvlyt

Geniet julle lekker internationale vrouedag more!😀
08/08/2017

Geniet julle lekker internationale vrouedag more!😀

Dit is amper Nasionale Vrouedag en ons Flinkvlyt dames vat die daggie om bietjie ons self te bederf. Dit beteken julle s...
05/08/2017

Dit is amper Nasionale Vrouedag en ons Flinkvlyt dames vat die daggie om bietjie ons self te bederf. Dit beteken julle sal definitief moet plan maak om Maandag of Dinsdag by ons te kom inloer om goodies bymekaar te kry vir hierdie lekker vakansie dag😀.

Baie geluk aan ons wenner Jessica-Bubbles Pretorius. Glo jy sal jou koek saam met jou dogtertjie vreeslik geniet😀
05/08/2017

Baie geluk aan ons wenner Jessica-Bubbles Pretorius. Glo jy sal jou koek saam met jou dogtertjie vreeslik geniet😀

Address

George
6529

Telephone

+27827726405

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Flinkvlyt Tuisnywerheid posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Flinkvlyt Tuisnywerheid:

Videos

Nearby food & beverage services


Other Food & Beverage Service & Distribution in George

Show All
x

Other Food & Beverage Service & Distribution in George (show all)

König Coffee Garden Route Hungry Camel Coffee Shop Hetta's Home Foods Griebenouw Traders The Dough Company Frankly Fresh Catering Sarel's Beef Biltong Cheese etc. Frozen Foods Factoryshop - ptyltd Cracked Pepper Food Company Pty Ltd Elizabeth Brown's Ice Cream - Factory Shop Garden Fruit Natal Curries Lakeland Food Company Lumarco