22/03/2026
UITSTALLERS GESOEK – SON EN SEE FEESMARK
Is jy kreatief? Maak jy iets besonders met jou hande? Of verkoop jy unieke produkte wat nie maklik elders gevind word nie? Dan soek ons jou! 🌊🎄
🩷 Die Son en See Feesmark nooi passievolle en kreatiewe uitstallers om deel te wees van ’n feestelike en verwelkomende mark in die hart van Hermanus.
Ons soek uitstallers met:
⭐️ Handgemaakte produkte
⭐️ Unieke en kreatiewe items
⭐️ Kwaliteit geskenke
⭐️ Kuns en dekor
⭐️ Juwele en bykomstighede
⭐️ Tuisgemaakte lekkernye en gebak
HOEKOM DEELNEEM?
’n Groot vloei vakansiebesoekers in ’n feestelike atmosfeer.
WAAR:
Grobbelaarsaal, Marine Drive, Hermanus
SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE:
31 Julie 2026
📞 KONTAK:
Mariet Basson
071 520 4012
📧 [email protected]
----
EXHIBITORS WANTED – SON EN SEE FESTIVAL MARKET
Are you creative? Do you make something extraordinary with your hands? Or do you sell unique products that aren't easily found elsewhere? Then we want you! 🌊🎄
🩷 The Son en See Festival Market invites passionate and creative exhibitors to be part of a festive, welcoming market in the heart of Hermanus.
We are looking for exhibitors with:
⭐️ Handmade products
⭐️ Unique and creative items
⭐️ Quality gifts
⭐️ Art and decor
⭐️ Jewelry and accessories
⭐️ Homemade treats and bakes
WHY PARTICIPATE?
A large flow of holiday visitors in a festive atmosphere.
WHERE:
Grobbelaar Hall, Marine Drive, Hermanus
APPLICATION CLOSING DATE:
31 July 2026
📞 CONTACT:
Mariet Basson
071 520 4012
📧 [email protected]