28/08/2026
STOK BROOD-LIEFHEBBERS, HIERDIE EEN IS VIR JULLE!
By Driehoek Slaghuis het ons ’n heerlike verskeidenheid Stok Brode beskikbaar.
Perfek vir die braai, kuier of sommer net wanneer jy lus is vir iets besonders!
Kies jou gunsteling:
-Ham, Cheese & Garlic
-Braai Broodjie
-Biltong & Cheese
-Jalapeño & Garlic
-Garlic & Cheese
Maak jou volgende braai nóg lekkerder met ’n Stok Brood wat almal om die vuur sal laat vra vir nóg!
📍 Driehoek Filling Station
Cnr R527 & D1185, Hoedspruit
📞 063 612 5389