Die Talguis Premium Tallow

Call Website Contact the business

Die Talguis Premium Tallow Premium, 100% suiwer grasgevoede talg (tallow). 'n Premium manier om kos mee te maak asook 'n natuurlike kragbron vir liggaamversorging.

🌿 Die Talghuis: Suiwer Grasgevoerde TalgPremium, 100% suiwer grasgevoerde talg ('tallow'), 'n natuurlike kragbron vir ve...
20/11/2025

🌿 Die Talghuis: Suiwer Grasgevoerde Talg

Premium, 100% suiwer grasgevoerde talg ('tallow'), 'n natuurlike kragbron vir vel- en liggaamsversorging.

Ons talg, wat uitsluitlik van beeste afkomstig is wat op groen weivelde grootgemaak is, word deur 'n noukeurige proses gesmelt en gesuiwer om die hoogste gehalte en suiwerheid te verseker.

Hierdie tradisionele bestanddeel is ryk aan vitamiene A, D, E en K, en essensiële vetsure.

Soos in ouma se tyd, eenvoudig, kragtig en eties verkry.

Address

Kimberley
8301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Talguis Premium Tallow posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Talguis Premium Tallow:

Shortcuts

Share