01/11/2025
π·β¨ βn Wynbelewenis met Swanepoel wines in Klerksdorp!
Kom geniet βn aand van uitmuntende wyn en goeie geselskap saam met Dirk Swanepoel, die wynmaker self.
π
13 November 2025
π 18:00
π Eagles for Steaks, Klerksdorp
Ontdek unieke wyne, gesels oor die stories agter elke bottel, en geniet die geure van ware Suid-Afrikaanse vakmanskap.
π Bespreek jou plek β sitplekke is beperk!