Koekeloer

Website

Koekeloer Koekeloer op Voet
Opsoek na die lekkerste Koeke, koffie en baksels.

Ons besoek bakkerye, koffiewinkels en tuisnywerhede, proe hul lekkernye en deel eerlike en opregte resensies.
‘n Viering van kwaliteit, smaak en die nalatenskap van Koekeloer.

10/10/2026

Ons kuier by Château Gâteaux in Tygervally!

☕🍰 ’n Vinnige stop vir ‘n lekker koffie en ietsie soets! 🤎Koekeloer het vinnig by Château Gâteaux ingeloer vir ’n koffie...
10/10/2026

☕🍰 ’n Vinnige stop vir ‘n lekker koffie en ietsie soets! 🤎

Koekeloer het vinnig by Château Gâteaux ingeloer vir ’n koffiebreek, en natuurlik kon ons nie die soetgoed uitlos nie! 😍

’n Lekker cappuccino en latte, saam met ’n heerlike apple danish en ’n triple chocolate cookie. 🍎🍪🍫

Want kom ons wees eerlik… koffie en ietsie soets is mos altyd ’n wenkombinasie! 😉

Partykeer is dit juis die klein, spontane koffiestoppe wat die dag ekstra lekker maak! ❤️

☕🥐 Koekeloer in Stellenbosch! 🤎Vandag kuier ons by Java Cafe in Stellenbosch en julle… hierdie een het sommer soos ’n kl...
02/10/2026

☕🥐 Koekeloer in Stellenbosch! 🤎

Vandag kuier ons by Java Cafe in Stellenbosch en julle… hierdie een het sommer soos ’n klein vakansie gevoel! 😍

Van ’n lekker cappuccino met room ☕🤍 en white hot chocolate tot ’n heerlike breakfast.

Java Bistro het sitplek binne én buite, maar vanoggend het ons natuurlik buite gaan sit. 🌿☀️ Vir ’n oomblik het ons sommer soos toeriste gevoel – ’n regte Paris, France moment! 🇫🇷🥐

Lekker kos, lekker koffie en ’n rustige atmosfeer… hierdie een was nou ’n wenner! ❤️

Vandag vier ons International Coffee Day! ☕️ Post jou koppie koffie in die comments hieronder! Neem deel aan hierdie lek...
01/10/2026

Vandag vier ons International Coffee Day! ☕️
Post jou koppie koffie in die comments hieronder! Neem deel aan hierdie lekker dag!

❤️ Kuilsrivier, kom ons vat hande! ❤️Huis De Kuilen hou op 31 Oktober hul basaar en hulle benodig donasies van koeke en ...
22/09/2026

❤️ Kuilsrivier, kom ons vat hande! ❤️

Huis De Kuilen hou op 31 Oktober hul basaar en hulle benodig donasies van koeke en terte om die dag ekstra spesiaal te maak! 🍰🧁🥧

As jy graag ’n koek of tert wil skenk en deel wil wees van hierdie mooi poging, kontak my asseblief. Elke bydrae, groot of klein, maak ’n verskil! 🌸

Kom ons staan saam as ’n gemeenskap en help om Huis de Kuilen se basaar ’n groot sukses te maak! 🩷

Saam kan ons ’n verskil maak! 🤗❤️

12/09/2026

The Sweetest Thing Patisserie We had such a lovely time!!

☕🍰 KOEKELOER KUIER BY THE SWEETEST THING! 🍰🌊We had the most amazing time at The Sweetest Thing Patisserie in Simon’s Tow...
12/09/2026

☕🍰 KOEKELOER KUIER BY THE SWEETEST THING! 🍰🌊

We had the most amazing time at The Sweetest Thing Patisserie in Simon’s Town! 💕

The coffee was lovely, the savouries were delicious, and of course… we simply HAD to order something sweet! 😍🍰

Just look at these treats! 🤤 They were almost too pretty to eat… almost! 😂

If you’re ever in Simon’s Town, do yourself a favour and pop in at The Sweetest Thing. You definitely do not want to miss out on these delicious treats! 🧁☕❤️

And what made it even more special? 🥹🎂
I was so happy to have the opportunity to celebrate my birthday there, surrounded by good food, beautiful Simon’s Town and the people I love. ❤️

A birthday filled with coffee, something sweet and lots of happy memories — exactly how Koekeloer likes it! ☕🍰✨

Koffie, Koek en Soek… Koekeloer! 🌸

05/09/2026

Raak waar kuier ons in Simon’s Town!

Na ‘n lang dag by die werk, is daar altyd tyd vir n koffie!! En wat is beter as ‘n koffie paired met a macaroon?Limnos B...
02/09/2026

Na ‘n lang dag by die werk, is daar altyd tyd vir n koffie!! En wat is beter as ‘n koffie paired met a macaroon?
Limnos Bakers does not disappoint! Die personeel is so vriendelik!! Alles lyk altyd lekker!! Daar is ‘n special wat enige man se sak pas!

Dis lekker om te weet daar is ‘n lekker koffie shop in Kuilsrivier! As jy by Limnos is, wat is jou gunstelling??

31/08/2026

🍲🛍️ SOUP & SHOP EVENING! 🛍️🍲
✨ Wednesday, 2 September | 17:00 – 20:00 ✨
It’s time for a little shopping, sipping & spoiling! 💃
Come and enjoy a delicious cup of homemade potato soup while you browse and thrift beautiful pre-loved ladies’ fashion.
👗 ANY 5 ITEMS FOR ONLY R300!
🍲 Your cup of delicious potato soup is INCLUDED!
Bring your friend, mother, daughter or just your sexy self! 😉
Come find those gorgeous pre-loved pieces that will spice up your wardrobe without breaking the bank. ❤️
✨ Limited space available!
📩 Book your spot now - whatsapp 0849812757
💰 Payment confirms your place.
Come hungry. Leave happy. And with a bag full of fabulous finds! 🛍️🥰
We can’t wait to see you! ❤️

Address

Kuils River

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Koekeloer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share