Beska Palala plaaswag

Beska Palala plaaswag Beska/ Palala Plaaswag Gemeenskap

16/08/2026

Kom geniet die aand saam vriende en familie!
Heerlike kosse 🍞🥩
Veiling items
Kindervermaak 🏰
en soveel meer

14/08/2026
12/08/2026

Kom geniet n heerlike aand en bespreek vandag nog jou kaartjies!

Bespreek jou kaartjie vroegtydig! Jy wil dit nie weer misloop nie.
06/08/2026

Bespreek jou kaartjie vroegtydig! Jy wil dit nie weer misloop nie.

Beska Palala Knipmesbraai  2025 🔥🌾Wat 'n dag om te onthou! Goeie mense, heerlike kos, lekker gesels en 'n ongelooflike a...
06/08/2026

Beska Palala Knipmesbraai 2025 🔥🌾

Wat 'n dag om te onthou! Goeie mense, heerlike kos, lekker gesels en 'n ongelooflike atmosfeer. Baie dankie aan elkeen wat deel was van hierdie suksesvolle dag.

Ons waardeer elke persoon wat die geleentheid ondersteun het. Tot volgende jaar!

📸 Kyk gerus na 'n paar hoogtepunte.

Volgende knipmesbraai 26 September 2026
Boek jou kaartjie vroegtydig, jy wil dit nie weer misloop nie!

Address

Lephalale
0555

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Beska Palala plaaswag posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category