Legacy Training - Wildlife Academy

Legacy Training - Wildlife Academy English e-learning and add-on courses are also coming soon.

Legacy Training is a Christ-centered Afrikaans gap year and field school program that helps young people grow in faith, leadership and purpose, through real adventure and practical learning.

Weet jy nie wat om te doen in die skoolvakansies nie?🤔Wel, hier is vir jou een lekker opsie as jy ’n passie het vir die ...
09/09/2026

Weet jy nie wat om te doen in die skoolvakansies nie?🤔
Wel, hier is vir jou een lekker opsie as jy ’n passie het vir die natuur! 🤩🐃🌾
Gaan kyk gerus op ons webtuiste vir meer! 🌐

Hands-on ervaring is waar ware kennis begin! 🐾Ons Bosroete-jaarprogram gee jou die geleentheid om eerstehands ervaring i...
02/09/2026

Hands-on ervaring is waar ware kennis begin! 🐾

Ons Bosroete-jaarprogram gee jou die geleentheid om eerstehands ervaring in die wildbedryf op te doen en waardevolle kennis in die veld te leer.
Van praktiese vaardighede tot die verstaan van wild, natuur en die daaglikse uitdagings van die bedryf.

HIER LEER JY DEUR TE DOEN.
Want sommige lesse kan jy nie uit ’n boek leer nie… jy moet dit in die veld ervaar. 🌾😌

Stuur ons 'n WhatsApp: 0766985895 - Christiaan Marx☎️

Wie sê leer kan nie pret wees nie? 😄 By Legacy Training is die veld ons klaskamer, en elke dag is ’n nuwe avontuur!Van l...
01/09/2026

Wie sê leer kan nie pret wees nie? 😄 By Legacy Training is die veld ons klaskamer, en elke dag is ’n nuwe avontuur!
Van lag en saam kuier tot nuwe dinge leer en onvergeetlike oomblikke beleef.
Kom beleef die avontuur, maak nuwe herinneringe en ontdek hoe lekker VELDSKOOL kan wees saam met Legacy Training! 😱🐾

Skryf in vir ons Veldskool program as jy lus is vir ’n bietjie bosveld pret😁

By Legacy Training kry ons studente die geleentheid om nie net te leer nie, maar om dit self te ervaar -  hands-on, in d...
31/08/2026

By Legacy Training kry ons studente die geleentheid om nie net te leer nie, maar om dit self te ervaar - hands-on, in die veld.
Van die klas tot die vang van ’n Koedoe bul en Koedoe koeie.
Elke ervaring bou kennis, selfvertroue en herinneringe wat ’n leeftyd hou! 😌💪🏻

Regte ervaring wag vir jou by Legacy Training!

Skryf in vir ons Bosroete-jaar Program.
0766985895 ☎️ - Christiaan Marx
[email protected] 📩

Daar is iets besonders aan ’n bosveldsonsak… 🌅 Wanneer die dag stil word en die son oor die veld sak, kan ’n mens net we...
27/08/2026

Daar is iets besonders aan ’n bosveldsonsak… 🌅 Wanneer die dag stil word en die son oor die veld sak, kan ’n mens net weer besef hoe wonderlik ons Hemelse Vader se skepping is.

Om die bosveld werklik te verstaan, moet jy leer om verder as net die landskap te kyk🌳 Elke boom speel ’n belangrike rol...
26/08/2026

Om die bosveld werklik te verstaan, moet jy leer om verder as net die landskap te kyk🌳 Elke boom speel ’n belangrike rol - van voedsel en skuiling tot die ondersteuning van talle spesies. Ons leer ons studente om die waarde van elke boom raak te sien en die bosveld met nuwe oë te ervaar. 🐾

By Legacy Training kry ons die ongelooflike geleentheid om hierdie diere van nader te leer ken en waardevolle praktiese ...
25/08/2026

By Legacy Training kry ons die ongelooflike geleentheid om hierdie diere van nader te leer ken en waardevolle praktiese ervaring op te doen. 🐃
Elke ontmoeting is ’n herinnering waarom kennis, respek en bewaring so belangrik is. 🐾

21/08/2026

Ons Veldskoolstudente kan darem maar lekker potjiekos maak! 🥘😍 Perfekte manier om ’n mooi dag in die Bosveld af te sluit. 🐾

20/08/2026

Hier vertel ons studente van hul hoogtepunte tydens ons Wildvang week! 🐾 Stories wat nooit vergeet sal word nie.
Kom wees deel en maak onvergeetlike oomblikke by Legacy Training. 🐃🌾

17/08/2026

Hier is ’n recap van ons uitstekende wildvangweek. Een ongelooflike belewenis waarvoor ons so dankbaar is dat ons deel kon wees van hierdie projek. 🐃🚁🐾

Skryf in vir ons Bosroete-jaar program om sulke oomblikke saam ons te beleef! 🤩

0766985895☎️
No animals were harmed, only relocated!

Address

Steenbokpan
Lephalale
0533

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Legacy Training - Wildlife Academy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Legacy Training - Wildlife Academy:

Share

Category