Tussen Hoere en Towenaars

Tussen Hoere en Towenaars Hierdie afgodediens is geensins beperk tot net dié in AA nie, maar is van toepassing op alle 12 Stap groepe.

Hierdie oordrag van geloof is subtiel, geleidelik, en dikwels onvermydelik. " moenie meedoen aan die vrugtelose praktyke van die duisternis nie, maar stel dit eerder aan die kaak.." (Efesiërs 5:11-12)

Dit is nie net vrees wat ons gebind hou aan hierdie sinkretiese alle-gode godsdiens nie. Die 12-Stap-ervaring word 'n afgod in langtermyn betrokkenheid en lei byna altyd tot 'n oordrag van geloof.

Onomwonde gestel, wanneer dit kom by alkoholisme, het baie Christene meer geloof in die krag van die 12-stap program as in Jesus Christus.

Address

Wedge Gardens, 2 Whitney Road, Whitney Gardens
Lyndhurst
2016

Opening Hours

Monday 08:30 - 16:30
Thursday 09:00 - 15:30

Telephone

+27659325270

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tussen Hoere en Towenaars posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Tussen Hoere en Towenaars:

Share