Krummel & Kou

Krummel & Kou 'n Klein tuisnywerheid geleë in Merweville.

26/11/2025
Vanoggend hier by Krummel & Kou op Merweville, terwyl ons roosterkoek gemaak het, het ons 'n baie voorbeeldige kliënt by...
31/10/2025

Vanoggend hier by Krummel & Kou op Merweville, terwyl ons roosterkoek gemaak het, het ons 'n baie voorbeeldige kliënt by ons drive-through gehad.

23/09/2025
21/09/2025

Merweville se Vrydagtradisie wag op jou by die Lam- en Olyffees! Vars roosterkoek, warm kole en gesellige kuier van vroeg tot laat.

22/08/2025

Die aftel het begin!
Hier is die amptelike program vir die Merweville Lam- en Olyffees.
Merk jou kalender, bring jou vriende en kom kuier saam.
(Pssst… hou dop, daar kan nog verrassings bykom)

18/08/2025

Kom beleef ’n storie wat jou hart roer, jou laat glimlag en jou trots maak om deel van die Karoo te wees.
Stuur 'n boodskap aan 076 437 5509 om jou kaartjie te bespreek.
Moet dit nie misloop nie!

15/08/2025

Kom beleef Krummel & Kou se tydlose geure.
Vars gebak. Gemaak met liefde en ’n knippie nostalgie.

29/07/2025
25/05/2025
Ons is gister met n boks koejawels  geseen en ek is Mal oor  koejawels na ek myself oorhoeks geeet het aan hulle Moes di...
05/05/2025

Ons is gister met n boks koejawels geseen en ek is Mal oor koejawels na ek myself oorhoeks geeet het aan hulle Moes die wat oor was verwerk word sodat Daar is vir later ook nog kan wees

Vandag was ons druk besig by Krummel & Kou met Koek sisters bak Soos ouma dit gemaak het – bros aan  die buitekant, sag ...
29/04/2025

Vandag was ons druk besig by Krummel & Kou met Koek sisters bak Soos ouma dit gemaak het – bros aan die buitekant, sag en stroperig aan die binnekant! Elke koeksister word met sorg en liefde gemaak, van die knie tot die bak en die stroop.
Koop jou pakkie vandag. Ideaal vir tee, geskenkpakke, of net 'n bederfie vir jou en jou gesin.

Address

49 Voortrekker Street
Merweville
6940

Telephone

+27723724773

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Krummel & Kou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Krummel & Kou:

Share