Marnia Lewende Hawe

Marnia Lewende Hawe By Marnia Lewende Hawe fokus ons daarop om kwaliteit vee aan te koop met eerlike pryse en betroubare diens.

Ons werk direk met boere en glo in langtermyn verhoudings, deursigtigheid en respek in elke transaksie.

02/09/2026

MARNIA LEWENDE HAWE

Kontak ons vandag, ons soek jou vee!!

Martin - 072 852 0717

08/08/2026

πŸ“Š Gemiddelde hierdie week:
β€’ Slag koeie: 550kg @ R61.00 + btw
β€’ Stoor koeke: 440kg @ R26.50 + btw
β€’ Kalwers: 185kg - Bulle R50.00 + btw & Verse R46.00 + btw

Kontak ons vandag vir betroubare diens en regverdige pryse!

ONS SOEK JOU VEE!! πŸ‚πŸ‚

πŸ“ž Martin - 072 852 0717

Dit was 'n goeie, besige week. Ons is dankbaar vir al die besigheid. πŸ™πŸ“Š Gemiddelde hierdie week:β€’ Bulkalwers: 235kg @ R5...
24/07/2026

Dit was 'n goeie, besige week. Ons is dankbaar vir al die besigheid. πŸ™

πŸ“Š Gemiddelde hierdie week:
β€’ Bulkalwers: 235kg @ R52.00 + btw
β€’ Verskalwers: 210kg @ R47.50 + btw
β€’ Ou bulle: R29.50 + btw
β€’ Stoor koeie: R28.50 + btw

Kontak ons vandag vir betroubare diens en regverdige pryse!

ONS SOEK JOU VEE!! πŸ‚πŸ‚

πŸ“ž Martin - 072 852 0717

11/07/2026

"Die week het ons spek vet beeste geslag."

πŸ“Š Gemiddelde hierdie week:
β€’ C-grade gem uitgeslag: 280kg @ R58.50 + btw
β€’ A-grade: 310kg @ R69.00 + btw

Kontak ons vandag vir betroubare diens en regverdige pryse!

ONS SOEK JOU VEE!! πŸ‚πŸ‚

πŸ“ž Martin - 072 852 0717

04/07/2026

"Tussen die stroop en die koue kon ons darem laai."

πŸ“Š Gemiddelde hierdie week:
β€’ Bulkalwers: 195kg @ R46.50 + btw

Kontak ons vandag vir betroubare diens en regverdige pryse!

ONS SOEK JOU VEE!! πŸ‚πŸ‚

πŸ“ž Martin - 072 852 0717

26/06/2026

"As jy vandag geΓ«et het, bedank 'n boer."

πŸ“Š Gemiddelde hierdie week:
β€’ Bulkalwers: 210kg @ R46.00 + btw
β€’ Versies: 197kg @ R42.00 + btw
β€’ Stoor koeie: R28.00 + btw

Kontak ons vandag vir betroubare diens en regverdige pryse!

ONS SOEK JOU VEE!! πŸ‚πŸ‚

πŸ“ž Martin - 072 852 0717

19/06/2026

Dit was 'n kort maar besige week.

πŸ“Š Gemiddelde hierdie week:
β€’ Bulkalwers: 225kg @ R45.50 + btw
β€’ Versies: 215kg @ R41.50 + btw

Kontak ons vandag vir betroubare diens en regverdige pryse!

ONS SOEK JOU VEE!! πŸ‚πŸ‚

πŸ“ž Martin - 072 852 0717

15/06/2026

Van Lichtenburg tot Vrede en baie tussenin. Die kilometers het opgetel laasweek...

πŸ“Š Gemiddelde hierdie week:
β€’ Bulkalwers: 230kg @ R45.00 + btw
β€’ Versies: 225kg @ R40.50 + btw

ONS SOEK JOU VEE!! πŸ‚πŸ‚ Kontak ons vandag vir betroubare diens en regverdige pryse!

πŸ“ž Martin - 072 852 0717

30/05/2026

Die manne het gelaai in Meyerton, Nigel & Heilbron.

πŸ“Š Gemiddelde hierdie week:
β€’ Bulkalwers: 235kg @ R45.00 + btw
β€’ Versies: 228kg @ R41.50 + btw

ONS SOEK JOU VEE!! πŸ‚πŸ‚ Kontak ons vandag vir betroubare diens en regverdige pryse!

πŸ“ž Martin - 072 852 0717

24/05/2026

Heilbron... Groblerdal... Loskop dam... Kroonstad... Deneysville... Roadside... Die manne het gery!

πŸ“Š Gemiddelde hierdie week:
β€’ Bulkalwers: 228kg @ R44.50 + btw
β€’ Versies: 210kg @ R40.50 + btw

πŸ‘‰ Kontak ons vandag vir betroubare diens en regverdige pryse! ONS SOEK JOU VEE!! πŸ‚πŸ‚

πŸ“ž Martin - 072 852 0717

Address

Plaas Welverdiend
Meyerton
1960

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marnia Lewende Hawe posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category