Die Koek Sister

Die Koek Sister Die Koek Sister is hier om aan al jou soet of sout hartsbegeertes te voldoen.

31/07/2024

Whatch this space people... Next week ill post my first Dominoes cake!!! Yay!!!

Baby shower cookies
04/12/2023

Baby shower cookies

17/11/2023

Eerstens wil ons aan al Mixed-Up Baking se lojale ondersteuners se: baie dankie vir al U lojale ondersteuning in die verlede. Ons maak daarop staat dat U Koek Sister net so getrou gaan ondersteun. 🥳🥰😁

17/11/2023

Hallo mensies! Dit is die begin van 'n nuwe era.... het besluit dat dit nou tyd is vir 'n verandering. Daar word mos gese dat n verandering is so goed soos n vakansie, en glo my, ons het n vakansie bitter nodig. So, siende dat ons nog nie kan gaan vakansie hou nie, maak ons maar n paar veranderingtjies.

Address

Noorder-Paarl

Telephone

+27729659659

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Koek Sister posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Koek Sister:

Share

Category