ALFA Borane

ALFA Borane Owner: Louis Neethling

04/12/2025
What a formidable bull!Thank you Peinke Ranch Cattle - Boran and Africa Droughtmaster
03/05/2025

What a formidable bull!
Thank you Peinke Ranch Cattle - Boran and Africa Droughtmaster

15/04/2025

πŸ’₯ π™Šπ™Šπ™Ž π™π™π˜Όπ™‰π™Žπ™‘π˜Όπ˜Όπ™‡ π˜Όπ™‡π™‡π™€π™π˜Όπ™Ž π™π˜Όπ™ˆ & π˜½π™π™‡π™‘π™€π™„π™‡π™„π™‰π™‚ πŸπŸŽπŸπŸ“

Dagboek die datum !!
Ramme - Dinsdag 22 Julie 2025
Bulle - Woensdag 23 Julie 2025

πŸ•š 11:00
πŸ“ Plaas Jenvos, Ermelo
☎️ Kontak vir navrae :
(Vleissentraal Ermelo) 017 819 1106 / 083 310 0036
(Afslaers) Paul Botha 082 807 5511 & Mike Killassy 082 378 8112

31/03/2025

Nie net lyk die Kalahari mooi na die lieflike rΓ«en nie, die Borane lyk nog mooier as wat die veld lyk. 😍πŸ₯°

11/02/2025

Jong bulletjies het hulle brandmerk gekry.

So beautifull !!! Water every where !!!πŸ™πŸ™πŸ™πŸ™πŸ™
05/02/2025

So beautifull !!! Water every where !!!πŸ™πŸ™πŸ™πŸ™πŸ™

05/02/2025

AND it's raining in the Kalahari

Die Boran bewys maar net elke keer dat hulle die beste ras is as dit by aanpasbaarheid kom.Kyk hoe goed lyk hulle in die...
05/02/2025

Die Boran bewys maar net elke keer dat hulle die beste ras is as dit by aanpasbaarheid kom.
Kyk hoe goed lyk hulle in die Kalahari wat droog is.

Ons het 2 verjaardae wat ons moet vier vandag !!!Baie geluk julle 2, goedheid en guns vir julle in die jaar wat voorlΓͺ !...
26/01/2025

Ons het 2 verjaardae wat ons moet vier vandag !!!
Baie geluk julle 2, goedheid en guns vir julle in die jaar wat voorlΓͺ !

Address

Farm Riposa
Olifantshoek
8450

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ALFA Borane posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to ALFA Borane:

Share

Category