SMULtoep

SMULtoep SmulToep is jou alles-in-een platform om plaaslik te bestel – van kos tot kruideniersware en meer. Vinnig, maklik en reguit by jou deur afgelewer. SMUL maklik.

Ondersteun plaaslik.

08/06/2026
πŸ•πŸŽ‰ Welkom by Smultoep, Hoofkantoor! πŸŽ‰πŸ•Ons is opgewonde om Hoofkantoor as deel van die Smultoep familie te verwelkom!Nou ...
05/06/2026

πŸ•πŸŽ‰ Welkom by Smultoep, Hoofkantoor! πŸŽ‰πŸ•

Ons is opgewonde om Hoofkantoor as deel van die Smultoep familie te verwelkom!

Nou kan jy jou gunsteling pizzas en ander heerlike geregte maklik deur Smultoep bestel – vinnig, gerieflik en plaaslik.

Ondersteun plaaslike besighede en geniet die smaak van die dorp, reg by jou deur. πŸ•πŸ§‘

Welkom aan die span van Hoofkantoor – ons sien uit na hierdie nuwe avontuur saam!



πŸ“² Laai nou die toep af by die Google Play Store of App Store.

https://play.google.com/store/apps/details?id=com.rvditsolutions.smultoep

https://apps.apple.com/app/id6759535576

Muiz Kombuis - Meel Muiz & Spys Muiz is beskikbaar op SMULtoep!
29/05/2026

Muiz Kombuis - Meel Muiz & Spys Muiz is beskikbaar op SMULtoep!

πŸš€ DIS NAWEEK!
Niemand wil kosmaak nie… πŸ˜…

Bestel jou gunsteling vetkoeke, pizza of iets soets πŸ•πŸͺ
πŸ“² Maklik via SMULtoep
πŸ›΅ Word afgelewer
😌 Jy ontspan en geniet

πŸ“ Saffierstraat-Wes A087, Orania
πŸ“ž 069 444 5413 | 082 583 8010
πŸ•’ Winkelure: Ma–Sa | 10:00 – 20:00

πŸ’¬βœ¨ Ons wil graag jΓΊlle terugvoer hoor! βœ¨πŸ’¬Wat wil jy graag op SMULtoep sien? πŸ”πŸ₯€πŸ›’Is daar restaurante, winkels of funksies ...
27/05/2026

πŸ’¬βœ¨ Ons wil graag jΓΊlle terugvoer hoor! βœ¨πŸ’¬

Wat wil jy graag op SMULtoep sien? πŸ”πŸ₯€πŸ›’
Is daar restaurante, winkels of funksies wat jy d**k ons moet byvoeg? πŸ€”πŸ“²

Jou idees help ons om SmulToep nΓ³g beter vir almal te maak β€οΈπŸ™Œ

πŸ‘‡ Laat weet gerus in die kommentaar of stuur vir ons β€˜n boodskap! βœ‰οΈπŸ˜Š

Dankie vir julle ondersteuning!

25/05/2026

Smultoep aanvaar nou Bitcoin as betaalopsie!

22/05/2026

🀍 Net ’n groot DANKIE 🀍

Dankie aan elke persoon wat Smultoep ondersteun, aflaai, bestel, deel en aanbeveel.

Elke bestelling, elke share en elke woord van ondersteuning beteken ongelooflik baie vir ons. 🧑

Ons waardeer elkeen van julle wat saam met ons hierdie droom laat groei.

Hier is nog net die begin. 🚚✨

Blus jou lus! Bestel by Die Koekie Monster op SMULtoep
15/05/2026

Blus jou lus! Bestel by Die Koekie Monster op SMULtoep

Die Koekie Monster is nou beskikbaar op SMULtoep!

Address

Orania
8752

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SMULtoep posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share