22/07/2026
π₯π₯ Voed jou gesin sonder om jou begroting te breek! ππ
Met ons Waardepakke en 'n groot verskeidenheid van kwaliteit vleis, kry jy alles wat jy nodig het vir heerlike, voedsame maaltye.
π± Vars groente
π Vars vrugte
π° Uitstekende waarde
Kom kies jou pak:
π₯ Intree Pak β R200
π₯ Gesinspak β R300
π Familie Fees β R400
π S17 Olienhoutrylaan, Orania
(by Wys Jou Vleis)
π MaβVr: 08:00β18:00
π Sat: 08:00β14:00
Eet beter. Spandeer minder. Voed meer.