25/10/2026
En julle het gedink die ronde stuffed brownies is die GROOT verrassing… 👀🤎
Ons het ’n nuwe idee getoets: jou gunsteling brownie, vanilla-roomys en ’n nagereg wat jy in jou vrieskas kan bêre vir wanneer daai lus vir iets soets toeslaan.
Ons het dit self probeer, en WOW… daardie warm brownie saam met die koue roomys! 😍🍦
Nou wonder ons net een ding:🤔
As Melted Bliss Bites dit op die spyskaart sit, sal jy een in jou vrieskas wil hê? 👀