31/07/2026
Ons soek ’n Voorraadbeheerder!
Is jy iemand wat nie ’n fout miskyk nie?
Kan jy kalm bly en steeds akkuraat werk as dit besig raak?
En is jy ’n multitasking-kampioen wat baie b***e in die lug kan hou sonder om een te laat val?
Dan soek ons jou!
Ons soek ’n Voorraadbeheerder met:
- Uitsonderlike aandag aan detail
- Die vermoë om onder druk te presteer
- Sterk multitasking-vaardighede
As jy trots is op netjiese, akkurate en goed-georganiseerde voorraad, is hierdie die pos vir jou.
Klink dit na jou?
Stuur jou CV of kontak ons by [email protected] of kom laai jou cv af by die toonbank.
Ons sien uit daarna om van jou te hoor!