10/03/2026
Niks verdwyn vinniger as βn bak Mac & Cheese wanneer die kinders honger is nie π§π
Food Sock Mac & Cheese is romerige, kaasagtige trooskos wat binne minute gereed is β sagte macaroni in βn ryk kaassous met βn tikkie rokerige paprika.
Maklike voorbereiding:
β
Kook die Mac & Cheese Food Sock en laat dit prut.
β
Roer goed vir daardie romerige, kaasagtige smaak.
β
Voeg bros spek, geroosterde hoender of ekstra cheddar by indien jy wil.
β
Sprinkel geroosterde broodkrummels bo-oor vir βn lekker krakerige tekstuur.
β
Bedien warm en geniet!
Food Sock is βn moet-hΓͺ spens-item. Kook dit soos dit is of βgourmetizeβ dit deur jou eie bestanddele by te voeg.
Vinnig. Smaaklik. Geen moeite nie.
Voed 4 mense. Gereed in minute!
Om te bestel, kontak:
Venessa Diedericks
π 083 412 3710