06/08/2026
♡ Ons vier Vrouedag ♡
Dankie vir julle harde werk, toewyding en vriendelikheid. Julle is ń kosbare span en ons waardeer elkeen van julle.
Mag elke vrou weet hoe kosbaar sy is en hoe groot haar waarde is.
Ons wens al die vroue ń geseënde en vreugdevolle Vrouedag toe! 💐
|