24/06/2026
D**k aan die geure van ‘n “lemon meringue” of vars lemoenkoek. 🍋🍊✨
Ons Muesli, Sitrus & Amandelbeskuit het ‘n verfrissende sitrusgeur en is propvol voedsame amandelneute wat elke happie onweerstaanbaar maak. 🫖💚
Perfek saam met ’n koppie tee of koffie. 🫖☕️
KRAAK BESKUIT – ’n Happie van die Huis 🏡
Bestel nou 👉 www.kraakrusks.co.za