04/06/2026
Die lekkerste van reenweer is, is Turkstra Bakkery se heerlike varsgebakte pannekoeke. Die reuk van kaneelsuiker sal jou dag opkikker. Kwaliteit en gebak met passie. Kom kry joune vandag by enige van ons winkels in Retiefstraat 61 of van der Hoffpark, Potchefstroom.