Winter WynWandel Potch

Winter WynWandel Potch Suidsentrum Wine Affairs bring die 30ste Mei 2026 die Kaap Potch toe! Venue: Snowflake Potchefstroom

03/06/2026
Baie geluk Braam Visser die wenner van die Diemersfontein Wine Estate 1.5L Pinotage trekking. Ons sien julle môre 🍷
29/05/2026

Baie geluk Braam Visser die wenner van die Diemersfontein Wine Estate 1.5L Pinotage trekking.

Ons sien julle môre 🍷

Jou eie persoonlike Wandel-Kaart vir die Winter Winter WynWandel Potch wat Saterdag, 30 Mei 2026 plaasvind. Moenie bekom...
28/05/2026

Jou eie persoonlike Wandel-Kaart vir die Winter Winter WynWandel Potch wat Saterdag, 30 Mei 2026 plaasvind.

Moenie bekommer, met aanvangs gee ons vir jou 'n boekie waarin jou Wandel-Kaart sal wees. ✏️

Hierdie is sommer net om julle meer opgewonde te maak oor wat vir julle voorlΓͺ Saterdag, 30 Mei 2026.

Die plase en Suidsentrum Wine Affairs Est2024 is opgewonde om julle te ontvang by Snowflake Potchefstroom.

"Come wine your way to happiness with us." 🍷

πŸ“ŒπŸ“ŒπŸ“ŒπŸ“ŒπŸ“ŒπŸ“ŒπŸ“ŒπŸ“ŒπŸ“ŒπŸ“ŒπŸ“ŒπŸ“ŒπŸ“ŒπŸ“ŒπŸ“ŒπŸ“ŒMet die Winter WynWandel wat Saterdag, 30 Mei 2026 plaasvind by Snowflake Potchefstroom , wil ons graag ...
28/05/2026

πŸ“ŒπŸ“ŒπŸ“ŒπŸ“ŒπŸ“ŒπŸ“ŒπŸ“ŒπŸ“ŒπŸ“ŒπŸ“ŒπŸ“ŒπŸ“ŒπŸ“ŒπŸ“ŒπŸ“ŒπŸ“Œ

Met die Winter WynWandel wat Saterdag, 30 Mei 2026 plaasvind by Snowflake Potchefstroom , wil ons graag hiermee al die algemene vrae wat opgekom het beantwoord.

Vir enige verdere navrae, kontak gerus vir Sherien KrΓΌger (082 895 6437)

Die Kaap kom amper Potch toe, kan julle dit al voel?

Trots aangebied deur Suidsentrum Wine Affairs Est2024 .

27/05/2026

🍷 Nuuskierig oor watter ander wynplase Saterdag, 30 Mei 2026, by die Winter WynWandel Potch by Snowflake Potchefstroom gaan wees?

Kom kuier en proe wyn van hierdie bekende plase ook:

β€’ Allesverloren Wine Estate
β€’ Ken Forrester Wines
β€’ Stettyn Family Vineyards
β€’ Beyerskloof
β€’ Bosman Family Vineyards
β€’ Koelenhof Wine Cellar
β€’ Laborie Estate
β€’ KWV Classic Collection

🎟️ Koop jou kaartjies nou:
https://www.snowflaketickets.com

Slegs R250 per persoon β€” dit gee jou toegang tot Γ‘l die wynplase se proeΓ« Γ©n jy ontvang jou eie wynglas om saam te neem terwyl jy toer. πŸ‡πŸ·

Is julle reg om te hoor watter ander plase kom kuier in Potchefstroom hierdie Saterdag, die 30ste Mei by ons Winter WynW...
26/05/2026

Is julle reg om te hoor watter ander plase kom kuier in Potchefstroom hierdie Saterdag, die 30ste Mei by ons Winter WynWandel?

🍷Een van die plase is die huis van die Du Toit familie, onder andere Pieter-Steph Du Toit.
Kloovenburg Family Estate

🍷Een van die plase is gekoop deur 'n Italiaanse man wat verlief geraak het op Suid-Afrika se Kaapse wynlande in 1992.
Morgenster Estate

🍷Een van die plase se wyn is geinspireer deur twee Karee bome wat langs mekaar geplant is en toe verstrengeld gegroei het oor die jare.
Tangled Tree Wines

As jy nog gewonder het of jy 'n kaartjie moet kry, hierdie is jou teken: https://snowflaketickets.com
Slegs R250.00 per persoon, hiermee kry jy jou eie wynglas en jy mag by al die plase gaan kuier en proe.

Koop jou kaartjie teen die 28ste Mei 2026 en staan 'n kans om twee "personalised" wyn "tumblers" te wen met jou eie ontwerp op.

25/05/2026

Voel jy gespanne en oorlaai by die werk? Dan is dit tyd vir ’n welverdiende wegbreek. πŸ·β„οΈ

Winter WynWandel Potch Potch op 30 Mei is die perfekte geleentheid om asem te skep, te ontspan en tussen die geure en smake van die Kaapse wynlande te wandel β€” sonder om kilometers ver te reis.

Hoe is dit moontlik?
Suidsentrum Wine Affairs Est2024 bring die Kaap na Potch toe! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‡

Ontsnap vir ’n dag die geraas van die alledaagse lewe en kom geniet goeie wyn, lekker mense en ’n unieke winterervaring saam met ons by Snowflake Potchefstroom .

⏳ Vandag is ook die laaste dag om te kwalifiseer vir die trekking van ’n Diemersfontein Wine Estate 1.5L bottel wyn!

🎟️ Koop jou kaartjie vandag nog en staan ’n kans om hierdie spesiale bottel te wen!

21/05/2026

Is julle net so opgewonde en vasberade om by die Winter WynWandel te wees op 30 Mei 2026 by Snowflake Potchefstroom ? πŸ·β„οΈ

Ons belowe julle β€” hierdie een gaan SERIOUSLY die moeite werd wees!

Koop jou kaartjie vandag nog by https://snowflaketickets.com teen slegs R250 per persoon.

Jou kaartjie sluit in:
🍷 ’n Wynglas
πŸ‡ Toegang tot meer as 20 wynplase
πŸ₯‚ Die geleentheid om al die uitgestalde wyne te proe

En dit stop nie daar nie…

πŸ” Smullekker kosstalletjies
🎢 Vermaak en lekker atmosfeer deur die dag

Moenie uitmis op ’n dag vol wyn, kuier en wintergenot nie!

Trots aangebied deur Suidsentrum Wine Affairs Est2024

19/05/2026

Diemersfontein Wine Estate Pinotage 1.5L het nog nooit so mooi gelyk nie. Hierdie bottel kan joune wees al wat jy moet doen is die volgende:

1. Koop jou Winter WynWandel kaartjies teen die 25ste Mei 2026 op https://snowflaketickets.com
2. "Like, follow & share" die Winter WynWandel Potch facebook blad.

Suidsentrum Wine Affairs Est2024 bring die Kaap Potch toe by Snowflake Potchefstroom .

Kom wees deel van 'n onvergeetlike "wynervaring" die 30ste Mei 2026.

Address

Suidsentrum Wine Affairs
Potchefstroom
2531

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Winter WynWandel Potch posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category