Lielie se Mielies

Lielie se Mielies Lielie se Mielies se sop word gemaak van vars produkte met geen kleurstowwe of kunsmatige geurmiddels nie.

05/05/2026
Asian chicken noodle sop ... heerlik vir d laaste koue dae wat wag..
04/08/2025

Asian chicken noodle sop ... heerlik vir d laaste koue dae wat wag..

Wat is Golumpki sop.....dit is  Lielie se Mielies se weegawe van Golabki sop. Tradisioneel is dit n kool en tamatie basi...
22/07/2025

Wat is Golumpki sop.....dit is Lielie se Mielies se weegawe van Golabki sop. Tradisioneel is dit n kool en tamatie basis sop met maalvleis. Ons het so bietjie d resep aangepas en glo dat julle dit baie sal geniet.

Lielie se Mielies se heerlike tuisgemaakte sop is beskikbaar by Kings Meat Deli of op bestelling.  Probeer gerus ons nuw...
21/07/2025

Lielie se Mielies se heerlike tuisgemaakte sop is beskikbaar by Kings Meat Deli of op bestelling. Probeer gerus ons nuwe Golumpki sop.

Bestellings op 079 884 2913

Wat is lekkerder as n bord sop om jou warm te maak...
14/07/2025

Wat is lekkerder as n bord sop om jou warm te maak...

Met die koue om d draai is ons reg om julle weer warm te hou met ons heerlike gesonde sop. Pepperoni Pizza Sop 🍕 in n ba...
23/06/2025

Met die koue om d draai is ons reg om julle weer warm te hou met ons heerlike gesonde sop.

Pepperoni Pizza Sop 🍕 in n bakkie... bestel jou gunsteling geur op 079 884 2913 of loer in by Kings Meat Deli in Castle walk.

Lielie se Mielies
079 884 2913

Volg ons op Facebook of stuur n boodskap vir meer inligting.

Die winter het beslis vinnig opgevang .. bly warm met gesonde tuisgemaakte  Probeer gerus ons nuwe geure... bestel jou g...
16/06/2025

Die winter het beslis vinnig opgevang .. bly warm met gesonde tuisgemaakte

Probeer gerus ons nuwe geure... bestel jou gunsteling op whatsapp of loer in by Kings Meat Deli in Castle walk.

Lielie se Mielies
079 884 2913

Volg ons op Facebook of stuur n boodskap vir meer inligting.

Die winter is hier maar Lielie se Mielies is reg om julle weer warm te hou met ons heerlike gesonde sop. Probeer gerus o...
10/06/2025

Die winter is hier maar Lielie se Mielies is reg om julle weer warm te hou met ons heerlike gesonde sop.

Probeer gerus ons nuwe uie en sampioen sop... bestel jou gunsteling geur op whatsapp of loer in by Kings Meat Deli in Castle walk.

Lielie se Mielies
079 884 2913

Volg ons op Facebook of stuur n boodskap vir meer inligting.

Met die koue om d draai is ons reg om julle weer warm te hou met ons heerlike gesonde sop. Probeer gerus ons nuwe uie en...
09/06/2025

Met die koue om d draai is ons reg om julle weer warm te hou met ons heerlike gesonde sop.

Probeer gerus ons nuwe uie en sampioen sop... bestel jou gunsteling geur op 079 884 2913 of loer in by Kings Meat Deli in Castle walk.

Lielie se Mielies
079 884 2913

Volg ons op Facebook of stuur n boodskap vir meer inligting.

Met die koue om d draai is ons reg om julle weer warm te hou met ons heerlike gesonde sop. ‼️NUUT‼️ Spicy hoender tamati...
26/05/2025

Met die koue om d draai is ons reg om julle weer warm te hou met ons heerlike gesonde sop.

‼️NUUT‼️ Spicy hoender tamatiesop is absoluut next level ... bestel jou gunsteling geur op 079 884 2913 of loer in by Kings Meat Deli in Castle walk vanaf d 29ste Mei.

Lielie se Mielies
079 884 2913

Volg ons op Facebook of stuur n boodskap vir meer inligting.

Address

Pretoria

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27798842913

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lielie se Mielies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lielie se Mielies:

Share